Verskil tussen weergawes van "Parwati"

3 grepe verwyder ,  10 jaar gelede
tikfoute herstel
k (Parvati geskuif na Parwati: Afrikaanse spelwyse volgens Wêreldspektrum)
(tikfoute herstel)
{{Hindoegod Inligtingskas
| Naam = ParvatiParwati
| Beeld = Parvati Ganesha.jpg
| Byskrif = Parvati wat die baba [[Ganesja]] voed. Waterverf op papier (c. 1820)
| Rydier = Leeu of Tier
}}
'''Parwati''' ([[Sanskrit]]: {{IAST|Pārvatī}}, {{lang|sa|[[wikt:पार्वती|पार्वती]]}}, [[Maleis]]: Parwati, [[Thais]]: Nang Uma-Devi) is 'n [[Hindoeïsme|Hindoe]] [[Devi|godin]]. Parwati word ook beskou as 'n voorstelling van [[Sjakti]], dog die sagte aspek van dié godin omdat sy 'n modergodinmoedergodin is. Parwati word beskou as die opper Goddelike Moeder en alle ander godinne word na verwys as haar inkarnasies of manifestasies. ''Shakta's'' beskou haar as die ultimate Goddelike Sjakti—die beligamingbeliggaming van die totale energie in die heelal.
 
Parwati is nominaal die tweede gade van [[Sjiwa]], die Hindoegod van vernietiging en hernuwing. Sy is egter nie verskillend van [[Dakshayani|Satī]] nie aangesien sy die reinkarnasie van dié voormalige gade van Sjiwa is. Parwati is die moeder van die gode [[Ganesja]] en [[Murugan|Skanda (Kartikeya)]]. Sommige gemeenskappe glo ook dat sy die suster van god [[Wisjnoe]] is. Sy word ook beskou as die dogter van die [[Himalaja]].
 
Parwati verskyn, wannneer sy langs Sjiwa uitgebeeld word, met twee arms, maar wanneer sy allenalleen uitgebeeluitgebeeld word, word sy vertoon met vier arms en op die rug van 'n tier of leeu. Hoewel sy oor die algemeen as 'n ''benign'' godin beskou word, het Parwati ook vreesaanjaende aspekte soos [[Durga]], [[Kali]], [[Chandi]], en die [[Mahavidyas]] sowel as ''benevolent'' vorme soos Mahagauri, Shailputri, en [[Lalita]].
 
==Verwysings==
21 705

wysigings