Verskil tussen weergawes van "Parwati"

2 grepe verwyder ,  10 jaar gelede
Vertaal en > af
(tikfoute herstel)
(Vertaal en > af)
Parwati is nominaal die tweede gade van [[Sjiwa]], die Hindoegod van vernietiging en hernuwing. Sy is egter nie verskillend van [[Dakshayani|Satī]] nie aangesien sy die reinkarnasie van dié voormalige gade van Sjiwa is. Parwati is die moeder van die gode [[Ganesja]] en [[Murugan|Skanda (Kartikeya)]]. Sommige gemeenskappe glo ook dat sy die suster van god [[Wisjnoe]] is. Sy word ook beskou as die dogter van die [[Himalaja]].
 
Parwati verskyn, wannneer sy langs Sjiwa uitgebeeld word, met twee arms, maar wanneer sy alleen uitgebeeld word, word sy vertoon met vier arms en op die rug van 'n tier of leeu. Hoewel sy oor die algemeen as 'n ''benign''goedhartige godin beskou word, het Parwati ook vreesaanjaende aspekte soos [[Durga]], [[Kali]], [[Chandi]], en die [[Mahavidyas]] sowel as ''benevolent''welwillende vorme soos Mahagauri, Shailputri, en [[Lalita]].
 
==Verwysings==
21 705

wysigings