Verskil tussen weergawes van "Parwati"

4 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
Vertaal en > af
(Vertaal en > af)
(Vertaal en > af)
| Rydier = Leeu of Tier
}}
'''Parwati''' ([[Sanskrit]]: {{IAST|Pārvatī}}, {{lang|sa|[[wikt:पार्वती|पार्वती]]}}, Maleis: Parwati, Thais: Nang Uma-Devi) is 'n [[Hindoeïsme|Hindoe]] [[Devi|godin]]. Parwati word ook beskou as 'n voorstelling van [[Sjakti]], dog die sagte aspek van dié godin omdat sy 'n moedergodin is. Parwati word beskou as die opper Goddelike Moeder en alle ander godinne word na verwys as haar inkarnasies of manifestasies. ''Shakta's'' beskou haar as die ultimateuiteindelike Goddelike Sjakti—die beliggaming van die totale energie in die heelal.
 
Parwati is nominaal die tweede gade van [[Sjiwa]], die Hindoegod van vernietiging en hernuwing. Sy is egter nie verskillend van [[Dakshayani|Satī]] nie aangesien sy die reinkarnasie van dié voormalige gade van Sjiwa is. Parwati is die moeder van die gode [[Ganesja]] en [[Murugan|Skanda (Kartikeya)]]. Sommige gemeenskappe glo ook dat sy die suster van god [[Wisjnoe]] is. Sy word ook beskou as die dogter van die [[Himalaja]].
21 705

wysigings