Huis van Bourbon: Verskil tussen weergawes

88 grepe bygevoeg ,  13 jaar gelede
k
robot Bygevoeg: mk:Династија Бурбони; cosmetic changes
k (beeldbeskrywing nodig volgens wikicheck)
k (robot Bygevoeg: mk:Династија Бурбони; cosmetic changes)
! style="background: #ccf; text-align:center; width: 15em;"|'''Huis van Bourbon'''

[[ImageLêer:FranceRoyale.jpg|thumb|180px|Wapen van die Huis van Bourbon]]
{| class="infobox bordered" align=right style="width: 15.5em; font-size: 95%; text-align: left;" cellpadding="3"

Spanje:
[[Juan Carlos I van Spanje|Koning Juan Carlos I]] (1975-)

Parma:
[[Carlos Hugo, Hertog van Parma|Hertog Carlos Hugo]] (1977-)

Twee Sisiliës: '''BETWIS'''
[[Infante Carlos, Hertog van Kalabrië|Hertog Carlos van Kalabrië ]] (1964-)
of
[[Prins Carlo, Hertog van Castro|Hertog Carlo van Castro]] (2008-)

Luxemburg:
[[Henri, Groothertog van Luxemburg|Groothertog Henri I]] (2000-)

Die '''Huis van Bourbon''' is ’n belangrike [[Europa|Europese]] koningshuis, ’n tak van die [[Dinastie van die Capetingers]]. Konings van Bourbon het eerste in die [[16de eeu]] oor [[Koninkryk van Navarra|Navarra]] en [[Frankryk]] geheers. Teen die [[18de eeu]] het lede van die Bourbon-dinastie ook op die trone van [[Spanje]], [[Napels]] & [[Sisilië]] en [[Parma]] gesit. Spanje en [[Luxemburg]] het tans Bourbon-monarge.

== Frankryk ==
Bourbon-monarge het oor Navarra (van 1555) en Frankryk (van 1589) regeer tot met die omverwerping in 1792 van die monargie tydens die [[Franse Rewolusie]]. Dit is in 1814 vir ’n kort ruk herstel ná die val van die [[Eerste Franse Ryk]], maar die hooflyn van die Bourbons is in die [[Julie-rewolusie]] van 1830 finaal omvergewerp. ’n Tak van die Bourbons, die [[Huis van Orléans]], het daarna vir agttien jaar regeer (1830–1848) tot hulle ook omvergewerp is.

=== Bourbon-konings van Frankryk ===
Datums dui regeertye aan.
* [[Hendrik IV van Frankryk|Hendrik IV]] die Grote (1589–1610)
* [[Lodewyk XIII van Frankryk|Lodewyk XIII]] die Regverdige (1610–1643)
* [[Lodewyk XIV van Frankryk|Lodewyk XIV]] die Sonkoning (1643–1715)
* [[Lodewyk XV van Frankryk|Lodewyk XV]] die Geliefde (1715–1774)
** [[Philippe II van Orléans]] (regent) (1715–1723)
* [[Lodewyk XVI van Frankryk|Lodewyk XVI]] (1774–1792)
* [[Lodewyk XVI van Frankryk|Lodewyk XVI]] (1792–1793)
* [[Lodewyk XVII van Frankryk|Lodewyk XVII]] (1793–1795)
* [[Lodewyk XVIII van Frankryk|Lodewyk XVIII]] (1795–1814)
* [[Lodewyk XVIII van Frankryk|Lodewyk XVIII]] (1814–1824)
* [[Charles X van Frankryk|Charles X]] (1824–1830)
* [[Lodewyk-Antoine, Hertog van Angoulême|Lodewyk XIX]] (1830)
* [[Lodewyk-Philippe van Frankryk|Lodewyk-Philippe]] (Huis van Bourbon-Orléans) (1830-1848)

== Spanje ==
[[Philip V van Spanje]] was die eerste Bourbon-heerser van Spanje, van 1700 af. Die Spaanse Bourbons — in Spanje word die naam '''Borbón''' gespel — is al verskeie kere omvergewerp en weer in plek gestel; hulle het regeer in 1700–1808, 1813–1868, 1875–1931 en 1975 tot die hede. Van die Spaanse lyn kom die koninklike lyn van die [[Koninkryk van die Twee Sisiliës]] (1734–1806 en 1815–1860, en in [[Sisilië]] net in 1806–1816), die Bourbon-Sisiliës-familie en die Bourbon-heersers van die [[Hertogdom van Parma]].

=== Bourbon-konings van Spanje ===
Datums dui regeertye aan.
* [[Philip V van Spanje|Philip V]] (1700–1724 en 1724–1746)
* [[Lodewyk van Spanje|Lodewyk I]] (1724; vir minder as ’n jaar)
* [[Ferdinand VI van Spanje|Ferdinand VI]] (1746–1759)
* [[Carlos III van Spanje|Carlos III]] (1759–1788)
* [[Carlos IV van Spanje|Carlos IV]] (1788–1808)
* [[Ferdinand VII van Spanje|Ferdinand VII]] ''El Deseado'' (1813–1833)
* [[Isabella II van Spanje|Isabella II]] (1833–1868)
* [[Alfonso XII van Spanje|Alfonso XII]] (1875–1885)
* [[Alfonso XIII van Spanje|Alfonso XIII]] (1886–1931)
* [[Juan Carlos van Spanje|Juan Carlos I]] (1975–hede)

== Luxemburg ==
Groothertogin [[Charlotte, Groothertogin van Luxemburg|Charlotte]] van [[Luxemburg]] het met ’n lid van die Bourbon-Parma-lyn getrou en dus is haar opvolgers, wat sedert haar abdikasie in 1964 oor Luxemburg regeer, ook tegnies gesproke lede van die Huis van Bourbon.

=== Bourbon-groothertoë van Luxemburg ===
Datums dui regeertye aan.
* [[Jean, Groot-hertog van Luxembourg|Jean]] (1964–2000)
* [[Henri, Groot-hertog van Luxembourg|Henri]] (2000–hede)

== Ander belangrike Bourbon-titels ==
* Hertog van Bourbon
* Hertog van Montpensier
* Prins van Conti

== Verdere leesstof ==
* Bergamini, John D. ''The Spanish Bourbons: The History of a Tenacious Dynasty''. Putnam, 1974.
* Petrie, Sir Charles. ''The Spanish Royal House''. Geoffrey Bles, 1958.
* Seward, Desmond. ''The Bourbon Kings of France''. Barnes & Noble, 1976.

== Verwysings ==
[[la:Gens Burbonia]]
[[lt:Burbonai]]
[[mk:Династија Бурбони]]
[[ms:Rumah Bourbon]]
[[nl:Huis Bourbon]]
47 848

wysigings