Verskil tussen weergawes van "Viskositeit"

1 greep bygevoeg ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Beeld:Viscosity.gif|thumb|right|IllustrsieIllustrasie van viskositeit; Die groen vloeistof aan die linkerkant het 'n hoër viskositeit as die helder vloeistof aan die regterkant.]]
 
'''Viskositeit''' is 'n maatstaf van die weerstand van 'n vloeistof teen skuif- of trekspannings wat dit probeer vervorm. In alledaagse terme word daar na die eienskap verwys as die "dikte" van die vloeistof of die vloeibaarheid. [[Water]] word gesien as 'n "dun" vloeistof, terwyl [[heuning]] 'n "dik" vloeistof is met 'n hoër viskositeit. Viskositeit beskryf die vloeier se interne weerstand teen vloei en kan aan gedink word as vloeistofwrywing. 'n Baie hoë viskositeit magma sal byvoorbeeld 'n steil stratovulkaan vorm omdat dit nie baie ver kan vloei voordat dit afkoel nie, terwyl 'n lae viskositeit magma 'n wyer vlakker vulkaan vorm omdat die magma vinniger vloei.<ref>{{cite book
8 945

wysigings