Verskil tussen weergawes van "Sutherland"

30 grepe bygevoeg ,  12 jaar gelede
k
robot Bygevoeg: it:Sutherland (Sudafrica); cosmetic changes
k (robot Bygevoeg: de:Sutherland (Südafrika))
k (robot Bygevoeg: it:Sutherland (Sudafrica); cosmetic changes)
[[BeeldLêer:SALT.jpg|thumb|right|250px|Die Suider-Afrikaanse Groot Teleskoop naby Sutherland]] '''Sutherland''' is 'n dorp in die [[Karoo]]-hoogland van die provinsie [[Noord-Kaap]] ([[Suid-Afrika]]). Dit staan bekend as die sentrum van die [[sterrekunde]] in [[Afrika]], maar ook as een van die koudste dorpe in Suid-Afrika met sneeuval en uiterste temperature van -16 °C in die winter. (Die koudste dorp is egter [[Buffelsfontein]], waar 'n minimum temperatuur van -18.6°C al gemeet is.<ref>South African Weather Bureau: [http://www.weathersa.co.za/Pressroom/2005/2005Jun30ColdestPlaceInSA.jsp "Coldest Place in South Africa"], 30 June 2005.</ref>)
 
Danksy sy afgeleë en droë ligging 1&nbsp;458 meter bo seevlak staan dit bekend vir sy nagtelike hemel, wat tot die klaarste en donkerste ter wêreld behoort en sodoende uiters geskik is vir sterrekundige navorsing.
== Bronne ==
{{reflist}}
 
[[Kategorie:Stede en dorpe in die Noord-Kaap]]
 
[[de:Sutherland (Südafrika)]]
[[en:Sutherland, Northern Cape]]
[[it:Sutherland (Sudafrica)]]
[[no:Sutherland i Sør-Afrika]]
[[sv:Sutherland]]
47 735

wysigings