Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

19 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
k
robot Bygevoeg: hu:Millau; cosmetic changes
[[BeeldLêer:VilledeMillau.jpg|thumb|right|250px|Millau met die Millau-brug in die agtergrond]]
[[BeeldLêer:Croissels-millau.jpg|thumb|right|250px|Straattoneel in Millau]]
'''Millau''' ([[Oksitaans]]: '''Milhau''') is 'n stad en onderprefektuur in die [[Frankryk|Suid-Franse]] [[département]] [[Aveyron]] (région Midi-Pyrénées) met 'n oppervlakte van 168,23 vierkante kilometer en 21 339 inwoners (1999). Die stad lê in die vallei van die Tarnrivier, wat hier in die Dourbie uitmond.
 
== Besienswaardighede ==
 
Die ravyne van die riviere Tarn, Dourbie en Jonte, die rotsdoolhof van Montpellier le Vieux, die grot Aven Armand en die Parc naturel régional des Causses is die belangrikste natuurlike besienswaardighede.
Naas Cabrières, die [[kasteel]] van die sopraan [[Emma Calvé]], wat in [[1942]] in Millau oorlede is, is die [[Millau brug|Millau-brug]] (Frans: ''Viaduc de Millau''), die hoogste ter wêreld, die bekendste mensgemaakte besienswaardighede van Millau.
 
== Sport ==
 
Die omgewing van Millau word as een van die mooiste gebiede vir sweefvliegsport-entoesiaste in Europa beskou.
 
== Eksterne skakels ==
 
* [http://www.millau.fr/ Die amptelike webwerf van Millau]
{{Commons|Millau}}
 
[[Kategorie:Millau]]
 
 
{{Commons|Millau}}
 
[[bg:Мийо]]
[[fi:Millau]]
[[fr:Millau]]
[[hu:Millau]]
[[it:Millau]]
[[nl:Millau]]
47 572

wysigings