Verskil tussen weergawes van "Rennes"

14 grepe bygevoeg ,  11 jaar gelede
k
robot Bygevoeg: mk:Рен; cosmetic changes
k
k (robot Bygevoeg: mk:Рен; cosmetic changes)
{| align="right" border="0" rules="all" width="300px" cellpadding="4" cellspacing="0" style="margin: 0 0 1em 1em; border: 1px solid #999; border-right-width: 2px; border-bottom-width: 2px; background-color: #efefef"
! colspan="2" style="background-color: #ff9045" |'''Rennes'''
[[BeeldLêer:Rennes rue saint michel 2005-02-07.JPG|280px]]
|-
| align="center" width="140px" style="border-bottom:3px solid gray;" | [[BeeldLêer:Blason Rennes.svg|125px]]
| align="center" width="140px" style="border-bottom:3px solid gray;" | [[BeeldLêer:Rennes dot.png|125px]]
|-
| valign="top"| '''Land:''' || [[BeeldLêer:Flag of France.svg|20px]] [[Frankryk]]
|-
| valign="top"| '''Région''': || [[BeeldLêer:Gwenn ha du.svg|20px]] [[Bretagne]]
|-
| valign="top"| '''Département''': || [[BeeldLêer:Ille-et-VilaineFlag.gif|20px]] [[Ille-et-Vilaine]]
|-
| valign="top"| '''Koördinate''': || {{Koördinate|48|6|N|1|40|E|display=inline,title}}
 
Alhoewel Rennes in die oostelike deel van die Bretagne lê wat al vroeg geromaniseer is en die Franse taal aangeneem het, het dit in wese steeds 'n Bretonse stad gebly. Rennes is die hoofkwartier van talle kulturele en politieke bewegings, dit huisves die kulturele institute ''Kuzul Sevenadurel Breizh'' en ''Skol-Uhel ar Vro'' en 'n aantal Keltiese verenigings en boekwinkels.
[[BeeldLêer:Rennes.jpg|thumb|left|250px|Die bekken van Rennes]]
Rennes is terselfdertyd 'n toekomsgerigte metropool en het danksy die desentraliseringsbeleid van die Franse regering tot een van die belangrikste sentrums van hoë-tegnologie in Frankryk ontwikkel. Die plaaslike kommunikasiebedryf het onder meer die Franse Internet-voorloper [[Minitel]] ontwikkel, die motorvervaardiger Citroën het een van sy grootste nywerhede hier opgerig, en die hoësnelheidstrein [[TGV]] verbind Rennes met die hoofstad [[Parys]].
 
 
Rennes is oorspronklik deur die Armorikaanse volk Riëdones onder die naam ''Resnn'' gestig en ontwikkel vinnig tot die administratiewe sentrum van die Civitas Riedonum, 'n gebied wat tot by die baai van [[Mont-Saint-Michel]] strek. Die Riëdones begin al vroeg in die [[1ste eeu v.C.]] hul eie geldstukke volgens Griekse en Romeinse voorbeelde te munt. In die Romeinse tydperk staan die stad as ''Condate'' bekend, afgelei van die Kelties-Galliese woord vir "samevloeiing".
[[BeeldLêer:Rennes old houses DSC08918.jpg|thumb|left|250px|Vakwerkhuise op die Place du Champ-Jacquet]]
Die [[Franke]] verower Rennes teen die einde van die [[8de eeu]]. Onder die heerskappy van koning [[Nominoë]] ([[841]]-[[851]]) word Rennes weer by die Bretonse Ryk ingelyf. Die stad groei veral in die [[12de eeu|12de]] en [[13de eeu]] danksy die opbloei in die handel. Die biskoppe Hildebert van Lavardin, Marbod van Rennes en Stéphane de Fougières speel 'n groot rol by die ontwikkeling van Rennes tot een van die belangrikste sentrums van die Latyns-Franse kultuur.
 
== Ekonomie ==
 
[[BeeldLêer:Rennes Cité Judiciaire.jpg|thumb|right|250px|Die Cité Judiciaire]]
 
Die ekonomiese gebied van Rennes is een van die eerste sogenaamde ''technopoles'', ekonomiese groeisentrums buite die metropolitaanse gebied van Parys wat as deel van die Franse regering se desentraliseringsbeleid gestig is. Die ekonomiese gebied van Rennes Métropole bevat 36 munisipaliteite met sowat 375 000 inwoners of 42 persent van die bevolking van die département Ille-et-Vilaine, 182 000 werknemers in die privaatsektor, 55 000 studente en 18 000 ondernemings.
 
== Vervoer ==
[[BeeldLêer:TGV train in Rennes station DSC08944.jpg|thumb|right|250px|'n TGV-trein in die stasie van Rennes]]
[[BeeldLêer:Metro Rennes Station La Poterie 2.jpg|thumb|left|250px|Die moltreinstasie La Poterie]]
Die internasionale lughawe van Rennes bied daagliks 70 verbindings met ander Europese metropole soos [[Madrid]], [[Genève]], [[Frankfurt am Main]] en [[Amsterdam]]). Die Franse hoësnelheidstrein [[TGV]] bied daagliks 25 verbindings met jaarliks 4,5 miljoen passasiers, onder meer na Parys en die lughawe Charles de Gaulle (2 uur se reistyd), [[Lille]] en [[Lyon]].
 
[[lt:Renas]]
[[lv:Renna]]
[[mk:Рен]]
[[nl:Rennes]]
[[nn:Rennes]]
47 706

wysigings