Verskil tussen weergawes van "Organiese landbou"

8 grepe bygevoeg ,  11 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe artikel)
 
k
In 2007 het die totale organiese landbouoppervlakte in vergelyking met die vorige jaar met 1,5 miljoen hektaar toegeneem tot 32 miljoen hektaar wêreldwyd (waarvan 'n kwart in Europa). Die internasionale markvolume vir biologiese produkte het tot meer as 46 miljard VSA-$ toegeneem.
 
Die grootste organiese landbouoppervlakte is in [[Australië]] (12 miljoen hektaar), [[Argentinië]] (2,8 miljoen hektaar) en [[Brasilië]] (1,8 miljoen hektaar) geleë. 'n Groot deel van die biologiese landbougrond in hierdie lande is weivelde. Van die totale biologiese landbouoppervlakte is 37,6 persent in Australië en Oseanië, 24,1 persent in Europa en 19,9 persent in Latyn-Amerika geleë. Die twee [[Alpe]]lande [[Oostenryk]] en [[Switserland]] beskik oor die grootste persentasies organiese boerderygrond met respektiewelik 13,4 en 11 persent.<ref>Manfred Loosen: ''Ökolandbau - Und wächst und wächst...'' In: ''Schrot und Korn'', Mei 2009, bl. 6, volgens statstieke van die ''Forschungsinstitut für biologischen Landbau (FiBL)'' en die Internasionale Vereniging van Ekologiese Landbouverenigings (IFOAM)</ref>
 
==Verwysings==