Verskil tussen weergawes van "Donatello"

2 grepe verwyder ,  12 jaar gelede
k
opskrif : wikicheck
k (opskrif : wikicheck)
'''Donatello''' (1386 - 1466) was 'n beroemde Italiaanse, vroeë-Renaissance kunstenaar en beeldhouer uit [[Florence]]. In sy eie tyd het veral sy reliëfwerk aandag getrek en hy word vandag beskou as een van die belangrikste Italiaanse beeldhouers van die 15de eeu. Sy werk toon 'n groot belangstelling in die menslike liggaam en vrystaande skulptuur. "Donatello" is 'n verkleiningsvorm van die kunstenaar se eintlike naam, "Donato", en beteken "presentjie".
 
===Galery===
<gallery>
File:St Jean Baptiste-Donatello-Sienne.jpg|Johannes die Doper
10 731

wysigings