Verskil tussen weergawes van "Kwas (drank)"

13 grepe verwyder ,  11 jaar gelede
k
robot Verwyder: uk:Квас; cosmetic changes
k (robot Bygevoeg: bg:Квас)
k (robot Verwyder: uk:Квас; cosmetic changes)
[[ImageLêer:Koeningsburg-097.jpg|thumb|right|180px|’n Kwas-verkoper in Kaliningrad]]
 
'''Kwas''' ([[Russies]] en [[Oekraïens]]: квас, [[Pools]] kwas chlebowy, letterlik "broodsuur") is ’n tradisionele, gegiste drank met ’n lae alkoholinhoud uit [[Rusland]], [[Oekraïne]] en ander [[Oos-Europa|Oos-Europese]] lande, waar kwas-verkopers oral gesien kan word. (Uitspraak: kwas, soos in was met ’n "k" vooraan, nie met ’n "wh"-klank soos in verfkwas nie.) Die drank word gemaak van swart- of rogbrood en soms word vrugte of ment bygevoeg. Die alkoholinhoud is gewoonlik sowat 0,05-1,44% – laag genoeg sodat selfs kinders dit soms drink.
 
== Vervaardiging ==
[[ImageLêer:Fermenting kvass.jpg|thumb|left|100px|Kwas besig om te gis]]
 
In Rusland is kwas al eeue lank ’n gewilde drank wat reeds in die jaar 989, in die tyd van [[Wladimir I]] van Kiëf-Roes, in Russiese geskrifte genoem is. Dit kan tuis gemaak of in ’n winkel gekoop word.
 
Kommersiële kwas, veral die goedkoper soorte, word soms net soos ander koeldranke gemaak met suiker, sodawater, moutekstrak en geurmiddels. Die beter soorte, dikwels met bierhandelsname, gebruik gewoonlik variasies van die tradisionele proses. Kwas word ongefiltreer geskink, met die gis steeds daarin, wat dit sy unieke smaak en hoë vitamien B-inhoud gee.
== Eksterne Skakels ==
{{commonscat|Kvass}}
*[http://www.beerhunter.com/documents/19133-000264.html Michael Jackson: Porter and kvass in St. Petersburg]
*[http://www.russlandjournal.de/en/recipes/drinks/kvass.html Easy kvass recipe]
*[http://www.russianfoods.com/cuisine/article0000D/default.asp Russian Foods Description]
 
 
[[Kategorie:Drank]]
[[sv:Kvass]]
[[tr:Kvas]]
[[uk:Квас]]
[[zh:克瓦斯]]
47 711

wysigings