Verskil tussen weergawes van "Elektronvolt"

12 grepe bygevoeg ,  12 jaar gelede
k
robot Bygevoeg: eu:Elektronvolt; cosmetic changes
k (robot Bygevoeg: lv:Elektronvolts)
k (robot Bygevoeg: eu:Elektronvolt; cosmetic changes)
Die '''elektronvolt''' (simbool '''eV''') is 'n eenheid van [[energie]]. Dit is die hoeveelheid [[kinetiese energie]] wat 'n enkele onverbonde [[elektron]] verkry as dit deur 'n [[Elektrostatika|elektrostatiese]] potensiaalverskil van een [[volt]] in 'n vakuum versnel word. In ander woorde gestel is dit gelyk aan een volt (1 [[volt]] = 1 [[joule]] per [[coulomb]]) vermenigvuldig met die [[elementêre lading|lading van 'n enkele elektron]].
 
'n Elektronvolt is 'n baie klein hoeveelheid energie:
: 1 eV = 1.602 176 53 e<sup>−19</sup> [[joule|J]]. <ref>Peter J. Mohr en Barry N. Taylor, CODATA recommended values of the fundamental physical constants: 2002, Reviews of Modern Physics, Januarie 2005, volume=77 bladsye=1&ndash;1071–107, [http://www.atomwave.org/rmparticle/ao%20refs/aifm%20refs%20sorted%20by%20topic/other%20rmp%20articles/CODATA2005.pdf PDF] afgelaai op 2006-07-01, 'n In diepte bespreking oor hoe die CODATA konstantes gekies en bepaal is.</ref> (of ongeveer 0.160 [[atto|a]]J)
 
Die elektronvolt as eenheid word deur die [[SI]] aanvaar (maar nie aangemoedig nie). Dit word algemeen gebruik in [[Vastetoestandfisika|Vastetoestand-]], [[Kernfisika|Kern-]] en [[partikelfisika]], dikwels saam met die [[SI#SI-voorvoegsels|voorvoegsels]] m, k, M, G of T.
 
[[Ionisasie-energie|Ionisasie-energieë]] en ander atoomeienskappe word dikwels aangehaal in terme van elektronvolt, veral in ouer tekste.
[[es:Electronvoltio]]
[[et:Elektronvolt]]
[[eu:Elektronvolt]]
[[fa:الکترون‌ولت]]
[[fi:Elektronivoltti]]
47 737

wysigings