Monegaskies: Verskil tussen weergawes

8 grepe bygevoeg ,  13 jaar gelede
k
robot Bygevoeg: cs:Monégasque; cosmetic changes
k (robot Bygevoeg: cs:Monégasque; cosmetic changes)
'''Monegaskies''' ('''Munegascu''', [[Franse taal|Frans]]: ''Monégasque'') is die inheemse taal van [[Monaco]], waar dit ook as 'n verpligte skoolvak ingevoer is.
 
Monegaskies is 'n Romaanse taal, wat op die grondslag van Zeneize, die huidige [[Liguries (taal)|Liguriese]] omgangstaal ontwikkel het en ondanks sterk [[Oksitaans|Oksitaanse]]e invloede nog steeds baie ooreenkomste met die plaaslike dialek van [[Genua]] toon. Danksy die Genuese oorsprong verskil dit ook sterk van aangrensende Suid-Franse dialekte soos Intemeliaans (''Intemelio'') en Mentonaskies, die dialek van die stad [[Menton]].
 
Die Monegaskiese spelling en uitspraak stem grotendeels met Italiaans ooreen, behalwe vir
* '''ç''', wat soos in Frans as 'n /s/-klank uitgespreek word: Die Monegaskiese woord ''tradiçiùn'' is afgelei van die Franse ''tradition'', nie van die Italiaanse ''tradizione'' nie.
 
[[Kategorie:Romaanse tale]]
[[Kategorie:Monaco]]
 
[[br:Monegaskeg]]
[[ca:Monegasc]]
[[cs:Monégasque]]
[[de:Monegassische Sprache]]
[[en:Monégasque language]]
47 808

wysigings