Unix: Verskil tussen weergawes

4 grepe bygevoeg ,  13 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (robot Verander: ta:யுனிக்சு)
No edit summary
[[Beeld:Unix history-simple.svg|thumb|right|300px|Diagram van die geskiedenis en ontwikkeling van Unix and Unix-agtige bedryfstelsels]]
 
'''Unix''' (amptelike handelsmerk '''UNIX®''') is 'n rekenaar [[bedryfstelsel]] vir rekenaars wat oorspronklik in 1969 deur 'n groep AT&T -werknemers in Bell Labs ontwikkel is. Deel van die span was Ken Thompson, Dennis Ritchie en Douglas McIlroy. Vandag se Unix -bedryfstelsels is verdeel in verskeie takke, wat oor tyd deur AT&T, ander kommersiële verskaffers, en nie-winsgewende organisasies ontwikkel is.
 
Vanaf [[2007]] besit die Open Group ('n industrie standaard industriestandaard-konsortium) die UNIX® -handelsmerk. Slegs stelsels wat ten volle ooreenstem met die ''Enkele UNIX Spesifikasie-spesifikasie'' kwalifiseer as "UNIX®" (ander word gesien as Unix-verwant).
 
Gedurende die laat 1970's en vroeë 1980's het Unix se invloed in akademiese kringe gelei tot die grootskaalse implementering van Unix (in besonders die [[BSD]] -variasie, komend van die Universiteit van California, Berkeley, VSA) deur kommersiële organisasies,. dieDie bekendste voorbeeld hiervan is [[Sun Microsystems]]. Vandag word Unix en Unix-verwante stelsels oral aangetref, insluitend variasies soos [[Linux]] en BSD.
 
Soms word die term "tradisioneel Unix" gebruik om 'n Unix of 'n bedryfstelsel te beskryf met die karakteristieke van Unix Weergawe 7 of UNIX Stelsel V (System V).
15 452

wysigings