Verskil tussen weergawes van "Benelux"

34 grepe bygevoeg ,  11 jaar gelede
k
robot Bygevoeg: ka:ბენილუქსი; cosmetic changes
k (robot Bygevoeg: mn:Бенилюкс)
k (robot Bygevoeg: ka:ბენილუქსი; cosmetic changes)
[[ImageLêer:Benelux.gif|200px|right|thumb|Vlag van Benelux]]
 
[[ImageLêer:Benelux satellite image.PNG|200px|right|thumb|Satelliet beeld van die Beneluxlande]]
[[ImageLêer:Benelux.png|200px|left|thumb|[[België|'''Be'''lgië]] [[Nederland|'''Ne'''derland]] [[Luxemburg|'''Lux'''emburg]]]]
[[ImageLêer:Heel-Nederland in Europa.PNG|thumb|200px|Benelux of [[Heel-Nederland]] in [[Europa]]]]
 
'''[[Benelux]]''' is 'n ekonomiese unie in [[Wes-Europa]] wat uit die drie naburige [[monargie|monargieë]], [[België|'''Be'''lgië]] [[Nederland|'''Ne'''derland]] en [[Luxemburg|'''Lux'''emburg]] bestaan. Die naam word gevorm deur die begin van elke land se naam en is vir die Benelux Aksynsunie gevorm, maar word nou meer algemeen gebruik.
 
Die verdrag wat die '''Benelux Aksynsunie''' is in [[1944]] deur die [[regerings in ballingskap]] van die drie lande in [[Londen]] onderteken, en het in [[1947]] van krag geword. Dit het in [[1960]] ophou bestaan en is deur die Benelux Ekonomiese Unie vervang. Dit is voorafgegaan deur die [[Belgies-Luxemburgse Ekonomiese Unie]], wat in [[1921]] gevestig is en steeds bestaan<!-- (still extant)-->.
 
Die stigting daarvan het bygedra tot die stigting van die [[Europese Unie]] (EU). Die onmiddelike voorafgangers tot die EU is egter later gestig (die [[Europese Gemeenskap vir Steenkool en Staal|EGKS]] in [[1951]] en die [[Europese Ekonomiese Gemeenskap|EEG]] in [[1957]]). Die drie lande was ook stigterslede van die organisasies, saam met [[Wes-Duitsland]], [[Frankryk]], en [[Italië]]. Artikel 306 van die [[Verdrag van Rome]] stipuleer dat ''De bepalingen van dit Verdrag vormen geen beletsel voor het bestaan en de voltooiing van de regionale unies tussen België en Luxemburg alsmede tussen België, Luxemburg en Nederland, voorzover de doelstellingen van die regionale unies niet bereikt zijn door toepassing van dit Verdrag.'' Die artikel het onveranderd gebly as [[s:Treaty_establishing_a_Constitution_for_Europe:_Part_IV_-_General_and_Final_Provisions#Article_IV-441:_Regional_unions|artikel IV-441]] van die [[Europese Grondwet]].
 
'n '''Benelux Parlement''' (oorspronklik die ''Raadgevende Interparlementêre Raad'' genoem) is in [[1955]] geskep. Die [[Parlementêre_VergaderingParlementêre Vergadering|parlementêre vergadering ]] bestaan uit 21 lede van die Nederlandse parlement, 21 lede van die Belgiese nasionale en streeksparlemente, en 7 lede van die Luxemburgse parlement.
 
Die verdrag wat die '''Benelux Ekonomiese Unie''' (''Benelux Economische Unie/Union Économique Benelux'') gevestig het is in [[1958]] onderteken en het in [[1960]] van krag geword om die vrye beweging van [[werker]]s, [[kapitaal]], [[diens]]te, en [[goedere]] in die gebied moontlik te maak. Die sekretaris-generaal daarvan is in [[Brussel]] geleë. Die unifikasie van die wette van die drie Beneluxlande word hoofsaaklik bereik deur die regulasie van die Raad van Ministers, wat slegs die drie state verbind maar nie direk van toepassing is in hulle interne regsreëlings<!--legal orders-->. Daar is ook 'n groot aantal Beneluxkonvensies in 'n wye verskeidenheid van onderwerpe.
 
 
== Eksterne skakels ==
*[http://www.benelux.be Sektretariaat-Generaal van die Benelux-Unie] – Amtelike werf
*[http://www.benelux-parl.org Benelux-Parlement] - Amtelike werf
 
{{gebied}}
 
[[Kategorie:Benelux lande| ]]
[[Kategorie:Europa]]
[[it:Benelux]]
[[ja:ベネルクス]]
[[ka:ბენილუქსი]]
[[ko:베네룩스]]
[[lb:Benelux]]
47 697

wysigings