Verskil tussen weergawes van "Mokopane"

47 grepe bygevoeg ,  11 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
|}
 
'''Potgietersrus''' (voorheen ''Vredenburg'', ''Peter Potgietersrus'' en ''Potgietersrust'') amptelik '''Mokopane''', is 'n stad in die [[Limpopoprovinsie]] van [[Suid-Afrika]]. Die dorp was oorspronklik deur die [[Voortrekker]]s gestig en vernoem na die Voortrekker leier [[Piet Potgieter]]. Die naam is na Mokopane verander in [[2003]], die naam van die kaptein wat vir Piet Potgieter vermoor het. Dit is die tuiste van [[Ndebele (taal)|Noord-Ndebele]] sprekende stamme, [[Engels]], [[Afrikaans]], [[Noord-Sotho]], en [[Xitsonga|XiTsonga]] sprekers.
 
Daar is vyf koninkryke in die omgewing: Kekana (Moshate), Langa (Mapela), Gegana (Mshade), Lebelo (Garasvlei) en Langa (Bakenburg). Die stad se naam sou eers na ''Mngombane'' verander word omdat die oorspronklike koning se naam ''Mngombane'' was (en nie Mokopane nie).