Verskil tussen weergawes van "Land"

4 grepe verwyder ,  11 jaar gelede
tikfout
k (+ nl:)
(tikfout)
Die term '''land ''' verwys in [[staatskundige aardrykskunde]] en [[internasionale politiek]] na 'n [[staatskundige verdeling]] van 'n aardrykskundige entiteit, 'n [[soewerein|soewereine]] grondgebied, wat die die algemeenste met die opvattings van [[staat]] of [[nasie]] en [[regering]] assosieer word.
 
Die term word in die algemene gebruik informeel aangewend om beide die begrippe van ''[[nasie]]'' ('n kulturele entiteit) en die van ''[[staat]]'' ('n politieke entiteit) te omskryf. Definisies verskil, en in hierdie sin word dit soms gebruik om na beide state en party ander politieke entiteite te verwys<ref>http://www.austlii.edu.au/au/legis/cth/consol_act/aia1901230/s22.html, http://www.austlii.edu.au/cgi-bin/disp.pl/au/cases/cth/federal%5fct/1997/912.html, http://foia.state.gov/masterdocs/09fam/0941104X1.pdf, http://www.economist.com/theworldin/international/displayStory.cfm?story_id=3372495&d=2005, http://www.state.gov/documents/organization/84411.pdf</ref>, terwyl in sommige gevalle dit slegs na ''staat'' verwys.<ref>[http://geography.about.com/cs/politicalgeog/a/statenation.htm About.com:"Geography: Country, State, and Nation".]</ref> Dit is nie ongewoon vir algemene inligting of statistiese publikasies om die wyer betekenis aan te neem vir doeleindes soos illustrasie en vergelyking nie.<ref>[http://www.countryreports.org/country.aspx?countryid=96&countryName=countryid=96&countryName=Greenland countryreports.org], [https://www.cia.gov/library/publications/the-world-factbook/rankorder/2078rank.html cia.gov], [http://www.guinnessworldrecords.com/content_pages/record.asp?recordid=46682 guinnessworldrecords.com], [http://www.guinnessworldrecords.com/content_pages/record.asp?recordid=49295 guinnessworldrecords.com]</ref>
120

wysigings