Verskil tussen weergawes van "Die Knoop"

4 grepe verwyder ,  13 jaar gelede
 
==Geskiedenis==
Die Knoop het begin as 'n skakellys op een van De Beer se persoonlike webwerwe, wat gehuisves is by www.geocities.com/Heartland/9657/dieknoop.htm. In 1998 het De Beer die domeinnaam [[dieknoop.co.za]] gekoop<ref>http://co.za/cgi-bin/whois.sh?Domain=dieknoop&Enter=Enter</ref> en die Geocities-webwerf daarheen laat herverwys.
 
Die skakellys was aanvanklik 'n enkele bladsy, maar kort nadat die hoeveelheid skakels die duisend-getal oorsky het, is sommige groter afdelings op aparte bladsye geplaas. Die Knoop se slogan was vroeër "honderde Afrikaanse skakels", en het later verander na "duisende Afrikaanse skakels".
15 452

wysigings