Verskil tussen weergawes van "Beowulf"

105 grepe bygevoeg ,  11 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (robot Bygevoeg: sl:Beowulf)
Na sy geveg met Grendel keer Beowulf terug na Geatland waar hy koning geword het.
Eendag steel 'n slaaf 'n goue beker uit 'n draak se grot in Earnaness. Wanneer die draak agter gekom het wat gebeur het neem hy sy wraak om alles in sig te verbrand. Beowulf en een van sy knegte Wiglaf veg teen die draak en verslaan hom, Beowulf was ernstig gewond en sterf. Hy word toe met al die draak se skatte begrawe want dit was geglo dat daar 'n onheilige vloek oor die skatte was.
 
 
==Text==
*Slade, Benjamin. ''[http://www.heorot.dk/ Beowulf on Steorarume (Beowulf in Cyberspace)]''.
 
 
[[Kategorie:Mitologie]]
Anonieme gebruiker