Verskil tussen weergawes van "Kaizer Chiefs"

2 grepe bygevoeg ,  12 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
:''Hierdie artikel handel oor die Suid-Afrikaanse voetbalklub. Vir die Britse musiekgroep, sien [[Kaiser Chiefs]].''
 
'''Kaizer Chiefs''' is 'n [[Suid-Afrika]]anse voetbalklub (sokkerklub) wat op 7 Januarie 1970 in [[Soweto]], [[Johannesburg]] gestig is. Die span se bynaam is Amakhosi, wat "here" of "kapteine" in [[ZuluZoeloe]] beteken. Hulle speel gewoonlik hul tuiswedstryde by die [[FNB-stadion]] of by die [[Ellis Park-stadion]]. In terme van sukses is die klub sonder twyfel die grootste voetbalklub in die land. Dit is ook die klub met die meeste aanhangers{{aandagstreep}}na raming is daar meer as 16 miljoen aanhangers in [[Suid-Afrika]] en in die nabye [[Botswana]], [[Zimbabwe]] en [[Zambië]].
 
==Eksterne skakels==
81

wysigings