Verskil tussen weergawes van "Pous Leo IX"

40 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
k
robot Bygevoeg: fa:لئون نهم; cosmetic changes
k (→‎Pontifikaat: skakel Cluny)
k (robot Bygevoeg: fa:لئون نهم; cosmetic changes)
{{Inligtingskas Pous
|Afrikaanse naam=Pous Leo IX
|beeld=[[BeeldLêer:Leon IX.jpg ]]
|geboortenaam=Bruno von Egisheim-Dagsburg
|termyn_begin=[[12 Februarie]] [[1049]]
|termyn_einde=[[19 April]] [[1054]]
|voorganger=[[Pous Damasus II |Damasus II]]
|opvolger=[[Pous Victor II|Victor II]]
|geboortedatum=[[21 Junie]] [[1002]]
'''Leo IX''' was die 152ste [[pous]] van die [[Rooms-Katolieke Kerk]].
 
== Biografie ==
'''Pous Leo IX''' is gebore as '''Bruno von Egisheim-Dagsburg''' op [[21 Junie]] [[1002]] in [[Eguisheim]], [[Elsas]], die seun van graaf Hugo von Egisheim en sy vrou Heilwig von Dagsburg<ref> "Leo IX, Saint." Encyclopædia Britannica. 2008. Encyclopædia Britannica Online. 19 Junie 2008 <http://www.britannica.com/eb/article-9047795></ref>. Hy het sy loopbaan begin as soldaat en offisier in die keiserlike leër. Voor sy verkiesing as pous was hy biskop van Toul vanaf [[1026]]. Op [[12 Februarie]] [[1049]] volg hy [[Pous Damasus II]] op en regeer tot sy dood op [[19 April]] [[1054]]. Hy word opgevolg deur [[Pous Victor II]].
Die naam ‘Leo’ beteken 'leeu'.
 
== Pontifikaat ==
'''Pous Leo IX''' was 'n neef van keiser Hendrik III en deur sy toedoen verkies as pous. Hy is bekend vir die deurvoering van die hervormings van [[Cluny]]. Hy stig die kollege van kardinale en vestig die top-bestuur van die kerk. In die Paas-sinode van [[1049]] word die selibaat vir die klerus weer bevestig en is simonie weer veroordeel. Op [[29 April]] [[1050]] hou hy 'n verdere Paas-sinode oor die leer van Alberic (of Berengar) van Tours.
 
Leo IX het die kardinaal Humbert van Mourmoutiers, kardinaal-biskop van Silva Candida, na [[Konstantinopel]] gestuur om die patriarg Michael I Cerularius te ekskommunikeer oor sy gedrag in Suid-Italië. Die patriarg het toe op sy beurt vir Humbert en die pous ge-ekskommunikeer en sodoende het die groot Westerse Skisma op [[16 Julie]] [[1054]] ontstaan. Hoewel dit oënskynlik oor ekskommunikasie en Suid-Italië gegaan het, was dit in werklikheid oor die oppergesag van die pous van Rome oor die Oosterse Kerk van die patriarg.
 
== Verering ==
'''Pous Leo IX''' word as heilige vereer in die [[Rooms Katolieke Kerk]]. Sy feesdag is op [[19 April]]. Hy is die patroonheilige van musikante en orreliste.
 
== Bibliografie ==
*Duff, Eamon (2001). ''Saints and Sinners: A History of the Popes'', Yale University Press. ISBN 03000916560-300-09165-6
*Maxwell-Stuart, P. G. (2002). ''Chronicle of the Popes: The Reign-by-Reign Record of the Papacy from St. Peter to the Present'', Thames & Hudson. ISBN 05000179800-500-01798-0.
*Gresser, Georg. (2006) Die Synoden und Konzilien zur Zeit des Reformpapsttums in Deutschland und Italien von Leo IX. bis Calixt II. 1049–1123. Paderborn.
 
== Verwysings ==
{{reflist}}
 
== Eksterne Skakels ==
{{En-Wikisource info|Catholic Encyclopedia (1913)/Pope St. Leo IX}}
*{{CE|http://www.newadvent.org/cathen/09160c.htm}}
*{{GM|http://www.genealogie-mittelalter.de/paepste/leo_9_papst_+_1054.html}}
 
== Nota ==
Saamgestel en vertaal uit die [[:nl:Paus Leo IX|Nederlandse]], [[:en:Pope Leo IX|Engelse]], [[:de:Leo IX.|Duitse]] en [[:fr:Léon IX|Franse]] wikipedia en aangevul uit ander bronne soos aangedui.
 
== Opvolging ==
{{s-start}}
{{s-bef|voor=[[Pous Damasus II|Damasus II]]}}
{{teenpouse}}
 
[[Kategorie: Pouse|Leo IX]]
[[Kategorie: Heiliges in die christendom|Leo IX]]
 
[[ca:Lleó IX]]
[[eo:Leono la 9-a]]
[[es:León IX]]
[[fa:لئون نهم]]
[[fi:Pyhä Leo IX]]
[[fr:Léon IX]]
47 614

wysigings