Verskil tussen weergawes van "Pous Johannes XIV"

17 grepe bygevoeg ,  12 jaar gelede
k
robot Bygevoeg: fa:ژان چهاردهم; cosmetic changes
k (robot Bygevoeg: fa:ژان چهاردهم)
k (robot Bygevoeg: fa:ژان چهاردهم; cosmetic changes)
{{Inligtingskas Pous
|Afrikaanse naam=Pous Johannes XIV
|beeld=[[ImageLêer: ioannesXIV.jpg]]
|geboortenaam=Petrus Campanora
|termyn_begin=Desember [[983]]
|termyn_einde=April [[984]]
|voorganger=[[Pous Benedictus VII |Benedictus VII]]
|opvolger=[[Pous Johannes XV|Johannes XV]]
|geboortedatum=
'''Johannes XIV''' was die 136ste [[pous]] van die [[Rooms-Katolieke Kerk]].
 
== Biografie ==
'''Pous Johannes XIV''' is gebore as '''Petrus Campanora''' (of Canepanova) in [[Pavia]], [[Italië]]. Voor sy verkiesing was hy biskop van Pavia. In [[Desember]] [[983]] volg hy [[Pous Benedictus VII]] op en regeer tot hy afgeset word in April [[984]]. Hy word opgevolg deur [[Pous Johannes XV]].
Die naam ‘Johannes’ beteken 'God is genadig'.
 
== Pontifikaat ==
'''Pous Johannes XIV''' was 'n beskermeling van keiser Otto II. Toe die keiser sterf op [[7 Desember]] [[983]] val die beskerming weg en word die pous in April [[984]] deur [[Teenpous Bonifatius VII]] in die tronk gesit en waarskynlik in opdrag van die teenpous daar vermoor (deur verwurging of verhongering) op [[20 Augustus]] [[984]]<ref>"John XIV." Encyclopædia Britannica. 2008. Encyclopædia Britannica Online. 5 Junie 2008 <http://www.britannica.com/eb/article-9043764></ref>.
 
Johannes wou nie pous word onder sy eie naam 'Petrus' nie, omdat hy homself onwaardig geag het om dieselfde naam as die eerste pous, die apostel Petrus te dra. Geen pous het ooit weer die naam Petrus gedra nie.
 
== Bibliografie ==
*Duff, Eamon (2001). ''Saints and Sinners: A History of the Popes'', Yale University Press. ISBN 03000916560-300-09165-6
*Maxwell-Stuart, P. G. (2002). ''Chronicle of the Popes: The Reign-by-Reign Record of the Papacy from St. Peter to the Present'', Thames & Hudson. ISBN 05000179800-500-01798-0.
 
== Verwysings ==
{{reflist}}
 
== Eksterne Skakels ==
{{En-Wikisource info|Catholic Encyclopedia (1913)/Pope John XIV}}
*{{CE|http://www.newadvent.org/cathen/08427b.htm}}
*{{GM|http://www.genealogie-mittelalter.de/paepste/johannes_14_papst_+_984.html}}
 
== Nota ==
Saamgestel en vertaal uit die [[:nl:Paus Johannes XIV|Nederlandse]], [[:en:Pope John XIV|Engelse]], [[:de:Johannes XIV.|Duitse]] en [[:fr:Jean XIV|Franse]] wikipedia en aangevul uit ander bronne soos aangedui.
 
== Opvolging ==
{{s-start}}
{{s-bef|voor=[[Pous Benedictus VII|Benedictus VII]]}}
{{pouse}}
{{teenpouse}}
 
[[Kategorie: Pouse|Johannes XIV]]
 
[[ca:Joan XIV]]
47 764

wysigings