Verskil tussen weergawes van "Pous Agapetus II"

17 grepe bygevoeg ,  12 jaar gelede
k
robot Bygevoeg: fa:آگاپتوس دوم; cosmetic changes
k (robot Bygevoeg: fa:آگاپتوس دوم)
k (robot Bygevoeg: fa:آگاپتوس دوم; cosmetic changes)
{{Inligtingskas Pous
|Afrikaanse naam=Pous Agapetus II
|beeld=[[ImageLêer:Agapito II.jpg]]
|geboortenaam=
|termyn_begin=[[10 Mei]] [[946]]
|termyn_einde=[[8 November]] [[955]]
|voorganger=[[Pous Marinus II |Marinus II]]
|opvolger=[[Pous Johannes XII|Johannes XII]]
|geboortedatum=
'''Agapetus II''' was die 129ste [[pous]] van die [[Rooms-Katolieke Kerk]].
 
== Biografie ==
'''Pous Agapetus II''' is gebore in [[Rome]], [[Italië]]. Op [[10 Mei]] [[946]] volg hy [[Pous Marinus II]] op en regeer tot sy dood op [[8 November]] [[955]]. Hy word opgevolg deur [[Pous Johannes XII]].
Die naam ‘Agapetus’ beteken 'geliefde'.
 
== Pontifikaat ==
'''Pous Agapetus II''' het probeer om die pousdom te hervorm<ref>"Roman Catholicism." Encyclopædia Britannica. 2008. Encyclopædia Britannica Online. 24 Mei 2008 <http://www.britannica.com/eb/article-257675>.</ref> en het die Duitse koning (later keiser) Otto I gesteun in sy pogings om die noorde van Europa te kersten. Die mag in [[Rome]] is egter deur Alberic II gehou. Die pous het toegelaat dat Alberic sy buite-egtelike seun Octavianus as Agapetus se opvolger aandui onder die naam [[Pous Johannes XII|Johannes XII]].
 
Agapetus II het in [[949]] die dispuut tussen Artaud and Hugo oor die bisdom van Reims finaal beëindig deur in die guns van Artaud te besluit. Die besluit bekragtig die besluit van die sinode van Ingelheim in [[948]].
 
== Bibliografie ==
*Duff, Eamon (2001). ''Saints and Sinners: A History of the Popes'', Yale University Press. ISBN 03000916560-300-09165-6
*Maxwell-Stuart, P. G. (2002). ''Chronicle of the Popes: The Reign-by-Reign Record of the Papacy from St. Peter to the Present'', Thames & Hudson. ISBN 05000179800-500-01798-0.
 
== Verwysings ==
{{reflist}}
== Eksterne Skakels ==
{{En-Wikisource info|Catholic Encyclopedia (1913)/Pope Agapetus II}}
*{{CE|http://www.newadvent.org/cathen/01203a.htm}}
*{{PTA|http://www.cfpeople.org/Books/Pope/POPEp130.htm#T1}}
 
== Nota ==
Saamgestel en vertaal uit die [[:nl:Paus Agapetus II|Nederlandse]], [[:en:Pope Agapetus II|Engelse]], [[:de:Agapitus II|Duitse]] en [[:fr:Agapet II|Franse]] wikipedia en aangevul uit ander bronne soos aangedui.
 
== Opvolging ==
{{s-start}}
{{s-bef|voor=[[Pous Marinus II|Marinus II]]}}
{{pouse}}
{{teenpouse}}
 
[[Kategorie: Pouse|Agapetus II]]
 
[[be:Агапій II, папа рымскі]]
47 742

wysigings