Verskil tussen weergawes van "Edward VII van die Verenigde Koninkryk"

k
k (robot Verander: da:Edvard 7. af Storbritannien)
|1 = [[Huis van Sakse-Koburg en Gotha|Sakse-Koburg en Gotha]]
|opskrif2 = Titels
|2 = SM die Koning
SKH die Prins van Wallis
SKH die Hertog van Rothesay
SKH die Hertog van Cornwallis
|opskrif3 = Regeer
|3 = [[22 Januarie]] [[1901]] – [[6 Mei]] [[1910]]
|16 = [[Alexandra van Denemarke]]
|opskrif17 = Kinders
|17 = [[Prins Albert Victor, Hertog van Clarence en Avondale]]
[[George V van die Verenigde Koninkryk|George V]]
[[Louise, kroonprinses en Hertogin van Fife]]
[[Prinses Victoria van die Verenigde Koninkryk|Prinses Victoria]]
[[Maud van Wallis|Maud, Koningin van Noorweë]]
[[Prins Alexander John van Wallis]]
|opskrif18 = Vader
|18 = [[Albert, prinsgemaal|Albert van Sakse-Koburg en Gotha]]

'''Edward VII''' (Albert Edward; 9 November 1841 – 6 Mei 1910) was koning van die [[Verenigde Koninkryk van Groot Brittanje en Ierland|Verenigde Koninkryk]] en die Britse dominiums asook [[Keiser van Indië]] van 22 Januarie 1901 tot met sy dood op 6 Mei 1910. Hy was die eerste monarg van die [[Huis van Sakse-Koburg en Gotha]] wat deur sy seun [[George V van die Verenigde Koninkryk|George V]] hernoem is tot die [[Huis van Windsor]].

Voor hy koning geword het, was Edward die [[Prins van Wallis]] en regmatige troonopvolger vir langer as enigiemand anders in die geskiedenis.<ref>Hy was die regmatige opvolger vir 59 jaar, 2 maande en 14 dae. [[Charles, Prins van Wallis|Prins Charles]] sal dit op 21 April 2011 oortref. Edward was Prins van Wallis vir 59 jaar, 1 maand en 13 dae; Charles sal dit op 9 September 2017 oortref.</ref> Tydens die lang tyd dat sy ma, [[Victoria van die Verenigde Koninkryk|koningin Victoria]], ’n weduwee was, was hy grootliks uitgesluit van enige politieke mag en het hy die modebewuste elite met ’n luilekker lewe verpersoonlik.

== Bewind ==
Die [[Edwardiaanse tydperk]], wat ooreengestem het met Edward se bewind en na hom genoem is, het saamgeval met die begin van ’n nuwe eeu en het belangrike veranderings ingelui in tegnologie en die gemeenskap, soos die opgang van [[sosialisme]] en die Arbeidsbeweging. Edward het ’n rol gespeel in die modernisering van die Britse vloot, die hervorming van die weermag se mediese dienste<ref name="royal">{{citation|url=http://www.royal.gov.uk/HistoryoftheMonarchy/KingsandQueensoftheUnitedKingdom/Saxe-Coburg-Gotha/EdwardVII.aspx|title=Edward VII|publisher=The official website of the British Monarchy}}</ref> en die reorganisasie van die Britse weermag ná die [[Anglo-Boereoorlog]]. Sy werk om goeie betrekkinge met ander [[Europa|Europese]] lande, veral [[Frankryk]], te bevorder, wat hom die bynaam "Vredemaker" besorg het, kon egter nie die uitbreek van die [[Eerste Wêreldoorlog]] in [[1914]] verhoed nie.

== Titels en aanspreekvorms ==
*'''9 November – 8 Desember 1841''': Sy Koninklike Hoogheid die Hertog van Cornwallis
*'''8 Desember 1841 – 22 Januarie 1901''': Sy Koninklike Hoogheid die Prins van Wallis
**''met betrekking tot Indië: Sy Keiserlike Majesteit die Koning-keiser

== Kinders ==
{| class="wikitable"
!width="25%"|Naam!! width="15%"|Gebore!! width="15%"|Oorlede!! width="45%"|Notas
<references/>

== Verdere leesstof ==
*{{cite book|last=Ensor|first=R.C.K.|authorlink=Robert Ensor|title=England 1870-1914|publisher=Clarendon Press, Oxford|year=1936}}
*{{cite book|last=Ponsonby|first=Frederick|authorlink=Frederick Ponsonby, 1st Baron Sysonby|title=Recollections of Three Reigns|publisher=Eyre & Spottiswoode|location=Londen|year=1951}}
*{{cite book|last=Walker|first=Richard|title=The Savile Row Story: An Illustrated History|year=1988|publisher=Prion|location=Londen|isbn=1-85375-000-X}}

== Eksterne skakels ==
{{commons}}
*Lundy, Darryl (2007). [http://www.thepeerage.com/p10066.htm#i100651 Edward VII Saxe-Coburg and Gotha, King of the United Kingdom]
[[th:สมเด็จพระเจ้าเอ็ดเวิร์ดที่ 7 แห่งสหราชอาณาจักร]]
[[tr:VII. Edward]]
[[uk:Едуард VII (король Великобританії)]]
[[ur:ایڈورڈ ہشتم]]
[[zh:爱德华七世 (英国)]]
47 679

wysigings