Verskil tussen weergawes van "Diachroniese taalkunde"

k
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: {{Taalkunde}} Die '''diachroniese taalkunde''' (ook '''historiese taalkunde''') is die studie van taalverandering. Dit dek vyf hoofgebiede: * om merkbare veranderinge in spesifieke tale t...)
 
k
{{Taalkunde}}
Die '''diachroniese taalkunde''' (ook '''historiese taalkunde''') is die studie van taalverandering waar 't om die finale effekt van die veranderinge gaan en niet as in die [[sinchroniese taalkunde]] om die veranderinge self nie. Dit dek vyf hoofgebiede:
* om merkbare veranderinge in spesifieke tale te beskryf en redes daarvoor te voorsien;
* om die voorgeskiedenis van tale te rekonstrueer, hulle onderlinge verband vas te stel en hulle in [[taalfamilies]] te groepeer ([[vergelykende taalkunde]]);
53

wysigings