Verskil tussen weergawes van "Vlerkprofiel"

Geen grootteverandering nie ,  15 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
[[Beeld:Aerofoil.png|center]]
[[Beeld:Airfoil Evoultion.jpg|left|thumb|180px|Die geleidelike ontwikkeling van vlerkprofiele, [[1908]] - [[1944]], [[NASA]]]]
[[Beeld:Lift_drag_graph.JPGjpg|right|thumb|180px250px|Stu- en sleurkragkurwes vir vlerkprofiele]]
 
Buiten die vlerke van 'n vliegtuig, het die horisontale en vertikale stabiliseerders van 'n vliegtuig ook 'n vlerkprofiel. Vlerkprofiele word ook in [[skroef (stuwer)|motorboot- en vliegtuigskroewe]], [[Waaier (apparaat)|Waaierlemme]], [[kompressor]]s en [[turbine]]s aangetref. [[Seil (skeepsvaart)]]e vorm ook 'n vlerkprofiel en die onderwater vinne van seilbote werk op dieselfde beginsel as vlerkprofiele. Selfs in die natuur word vlerkprofiele aangetref by voëls se vlerke (waar die inspirasie waarskynlik vandaan gekom het).
8 945

wysigings