Kermit Erasmus: Verskil tussen weergawes

29 grepe bygevoeg ,  13 jaar gelede
k
robot Bygevoeg: it:Kermit Erasmus; cosmetic changes
kNo edit summary
k (robot Bygevoeg: it:Kermit Erasmus; cosmetic changes)
'''Kermit Erasmus''' (gebore [[8 Julie]] [[1990]] in [[Port Elizabeth]]), noemnaam ''"Skermo"'', is 'n sokkerspeler uit [[Suid-Afrika]]. Hy speel sedert [[2009]] as voorspeler vir [[Feyenoord]], in die [[Nederland]]se stad [[Rotterdam]]. Hy het as jongeling eers gespeel by [[Manning Rangers FC|Rangers FC]], [[Park United]] en [[Supersport United]]. Ook speel hy vir verskeie onder-19 en onder-21 nasionale spanne.
 
== Biografie ==
Kermit Erasmus is op [[8 Julie]] [[1990]] in [[Port Elizabeth]] gebore. Hy het sy loopbaan begin by Rangers FC en Park United, voordat hy geskuif het na [[Supersport United]]. Van 2006 tot 2008 het hy vir hulle gespeel. De voorspeler blink in 2008 uit tydens die Mercedes-Benz Junior Cup en word geprys as die beste speler van die toernooi. Sy uitstekende dribbelwerk, aangee, sy pas en tallose doele is alom geprys by Supersport en verskeie onder-19 en onder-21 nasionale spanne.
 
|}
 
== Erelys ==
* [[Premier Soccer League|Suid-Afrikaanse sokkerkampioen]]: 2008 <small>(Supersport United)</small>
 
== Eksterne skakels ==
*[http://www.supersportunited.co.za/default.aspx?des=content&id=2133 Supersport United webtuiste].
 
{{saadjie}}
 
[[Kategorie:Sokkerspelers|Erasmus, Kermit]]
 
[[en:Kermit Erasmus]]
[[it:Kermit Erasmus]]
[[nl:Kermit Erasmus]]
47 782

wysigings