Verskil tussen weergawes van "Outeniekwaberge"

geen wysigingsopsomming nie
 
Die Outeniqua Berge strek vir ongeveer 100km vanaf die Keurbooms valei in die Ooste tot noord Van Mosselbaai in die Weste. Suid Van die [[Swartberge]]. Die droeë [[vallei]] tussen die Outeniekwaberge en die [[Swartberge]] staan bekend as die [[Klein Karoo]]. Suid van die Outiniekwaberge lê die [[Tuinroete]].
Anonieme gebruiker