Verskil tussen weergawes van "Swartrenoster"

19 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (robot Bygevoeg: br:Frikorneg du)
 
==Voorkoms==
Die maklikste manier om die swartrenoster van die witrenoster te herkenonderskei is deur sy gepunte bolip wat oor sy onderlip strek (die witrenoster het 'n wyer., vierkantige bolip). 'n Volwasse swartrenoster weeg tussen 1000 en 2000 kg, 'n gemiddelde hoogte van ongeveer 160 cm en 'n lengte van 3 tot 3,7 meter (sy 70 cm-lange stert uitgesluit). 'n Ander kenmerk van enige renoster is sy horing: 'n swartrenoster se voorste horing kan tot 135 cm lang wees en sy tweede horing tot 46 cm.
 
Paring vind dwarsdeur die jaar plaas, alhoewel daar piektye in sommige gebiede is. Na 'n draagtyd van 18 maande gee die wyfie geboorte aan 'n enkele kalfie. Die wyfie sal elke twee tot vyf jaar geboorte skenk. Na 2,5 tot 3,5 jaar kan die kleintjie onafhanklik van sy ouers funksioneer. Wyfies is teen 4-6 jaar geslagsryp en mannetjies teen 7-9 jaar. In gevangenskap kan swartrenosters tot 45 jaar oud word.
 
==Dieet==
Swartrenosters gebruik hulle lippe om blare en ander plantagtige materiaal mee af te skeur. In kontrasteenstelling hiermee gebruik die witrenoster sy breë lip om gras na sy mond te "vee". Renosters benodig vars drinkwater en sal dus nie te ver van waterbronne dwaal nie.
 
==Gedrag==
 
SwartrnostersSwartrenosters baai graag in vlak watergate. Die water help moontlik om die renosters af te koel, terwyl die modder hulle moontlik 'n beskermende lagie teen bytende vlieë bied. Hulle is nie trekdiere nie en hulle tuisgebied oorlapoorvleuel. Alhoewel mannetjies waarskynlik territoriaal is, sal hulle ander ondergeskikte mannetjies in hulle gebiede duld. Wyfies bly gewoonlik alleen saam het haar kalfies, maar sal soms 'n weggooikalfie tot die groep toelaat. Renosters baai saam in los groepe van tot 13 diere. Die swartrenosters is onvoorspelbaar en kan gevaarlik wees. Hulle het nie baie goeie oë nie, maar 'n uitstekende reuksintuig en sal mense, voertuie of kampeerplekke bestorm as hulle mense ruik. 'n Swartrenoster kan 'n spoed van 45 km/h behaalhaal wanneer hy hardloop. Meeste bestormings is alleen bedoel om die vyand af te skrik en word nie met 'n aanval gevolg nie, maar swartrenosters kan ernstige skade berokken wanneer hulle wel aanval.
 
==Menslike bedreiging==
Anonieme gebruiker