Verskil tussen weergawes van "Voortrekkermonument"

geen wysigingsopsomming nie
 
Hierdie monument bestaan uit 'n 41-meter-hoë blok omring deur 'n laer van 64 graniet ossewaens. By die ingang is daar 'n beeldhouwerk van 'n Voortrekkermoeder en haar kinders. Die hoofblok het twee vertrekke. Die eerste is 'n 30 meter hoë gewelfde Heldesaal, waarvan die mure bedek is met 'n fries van 27 terrazzowerke, wat deur [[Gerhard Moerdijk]] ontwerp is en die die Lupini-firma gegiet is. Dit bestaan uit 'n mengsel van marmer en sement. Dit beeld die belangrikste gebeure van die Groot Trek uit en dit is tans die grootste bestaande marmerfries in die wêreld. Dit weeg 180 [[metrieke ton]]. Die tweede een is die onderste saal, wat 'n granietsenotaaf bevat wat so geplaas is dat daar om twaalfuur op [[16 Desember]] oftewel [[Geloftedag]] 'n sonstraal op die senotaaf val. Hierdie senotaaf bevat die inskrywing: "Ons vir jou, Suid-Afrika".
 
Die monument het in totaal R719 202, en die fries het R120 000 gekos.
 
Op die vier hoeke van die vierkantige monument is standbeelde van onderskeidelik [[Piet Retief]], [[Andries Pretorius]], [[Hendrik Potgieter]] en die Onbekende Voortrekker. By die ingang staan 'n beeld van 'n Voortrekker-vrou wat haar twee kinders beskerm, geskep deur [[Anton van Wouw]].
Die boubedrywighede het op [[13 Julie]] [[1937]] tydens 'n plegtigheid op Monumentkoppie begin. Die hoeksteen van die monument is op 16 Desember 1938 deur drie afstammelinge van oorspronklike Voortrekkerleiers gelê: Mev. J.C. Muller (kleindogter van [[Andries Pretorius]]), Mev. K.F. Ackerman (klein-kleindogter van [[Andries Hendrik Potgieter]]) en Mev. J.C. Preller (klein-kleindogter van [[Piet Retief]]).
 
Die Voortrekkermonument is op 16 Desember [[1949]] ingewy. Die totale boukoste van die monument het sowat £ 360 ,000 [[Britseof Pond]]R beloop en is grotendeels deur die Suid-Afrikaanse regering gedra719,202.00 'n Groot amfiteater met sitplekke vir nagenoeg 20 000 besoekers is in 1949 noord-oos van die Voortrekkermonument opgeriggekos.
en is grotendeels deur die Suid-Afrikaanse regering gedra. 'n Groot amfiteater met sitplekke vir nagenoeg 20 000 besoekers is in 1949 noord-oos van die Voortrekkermonument opgerig.
 
<Gallery>
Anonieme gebruiker