Verskil tussen weergawes van "George Eastman"

16 grepe bygevoeg ,  12 jaar gelede
kat
(Commons)
(kat)
George Eastman het sy besigheid opgebou deur noukeurig aandag te gee aan elke klein detail, van die naam Kodak (wat hy gekies het oor die sterk plosiewe k-klanke en nie omdat die woord enigiets beteken het nie), die sorgvuldige verskaffing van 'n handelsmerk, tot die slim slagspreuk ("Jy druk die knoppie, ons doen die res") en die welstand van sy werknemers. Sy indiensnemingsbeleide was revolusionêr vir die tyd: hy het 'n winsdeelstelsel vir sy werkers ingestel dekades voor die konsep deur ander aangeneem is.
 
[[Kategorie:Amerikaanse uitvinders|Eastman, George]]
 
[[ca:George Eastman]]
4 962

wysigings