Verskil tussen weergawes van "Vulgêrlatyn"

1 greep bygevoeg ,  12 jaar gelede
k
tikfout
k (Kategorie:Latyn toegevoeg (met HotCat.js))
k (tikfout)
[[Lêer:pompeii-graffiti.jpg|thumb|right|Vulgêrlatyn, soos dit in hierdie politieke graffiti in PopejiPompeji gebruik is, was die gesproke taal van die [[Romeinse Ryk]] wat duidelik van die literêre "klassieke" Latyn verskil het]]
Die term '''Vulgêrlatyn''' verwys in die taalwetenskap na die [[Latyn]]se spreektaal wat in baie opsigte van die geformaliseerde en verhewe literêre taal verskil het. Die laasgenoemde is blykbaar dikwels as 'n kunstaal ervaar.<ref>Andreas Michel: ''Einführung in das Altitalienische''. Tübingen: Gunter Narr Verlag 1997, bl. 20</ref>