Verskil tussen weergawes van "Moedertaal"

26 grepe bygevoeg ,  12 jaar gelede
k
robot Bygevoeg: bg:Роден език; cosmetic changes
k (robot Bygevoeg: tl:Katutubong wika)
k (robot Bygevoeg: bg:Роден език; cosmetic changes)
Die verwerwing van T2's is aansienlik moeiliker as die van T1's en algemene gebruik is noodsaaklik om T2's in stand te hou. Taalkundiges verwys na die 'verwerwing' van T1's, maar na die 'leer' of 'aanleer' van T2's.
 
Veral by T2's wat verwant is aan die moedertaal is die ''passiewe'' kennis, die verstaan, meestal beter as die ''aktiewe'' kennis van die taal. Selfs al kan iemand 'n T2 perfek en sonder moeite praat, kan daar nog dikwels gemerk word dat die spreker nie sy moedertaal praat nie vanweë die vreemde aksent.
 
Die bestudering van die eienskappe van moedertale (in teenstelling tot tweede tale) vorm die kern van die [[psigolinguistiek]], soos in die [[Noam Chomsky|Chomskiaanse taalkunde]].
[[arz:اللغة الام]]
[[ast:Llingua materna]]
[[bg:Роден език]]
[[bn:মাতৃভাষা]]
[[br:Yezh vamm]]
47 775

wysigings