Verskil tussen weergawes van "Deïsme"

54 grepe verwyder ,  12 jaar gelede
k
Wysigings deur Giremino teruggerol na laaste weergawe deur TinucherianBot II
k (Wysigings deur Giremino teruggerol na laaste weergawe deur TinucherianBot II)
'''Deïsme''' verwys na die geloof in 'n godheid wat betrokke was (direk of indirek) by die skepping van die wêreld, maar sedertdien nie meer daarby betrokke is nie. Dit gaan gewoonlik gepaard met die verwerping van enige vorm van die [[bonatuurlike]], en kan beskou word as 'n [[naturalistiese]] godsdiens. Dit was 'n siening van die [[vryedenkers]] wat veral na vore gekom het tydens die [[Verligting]] tussen die 17'e en 18'e eeu, en is gekenmerk deur [[rasionalisme]]. Vir hulle is die natuurlike rede die basis op grond waarvan morele besluite geneem word.
 
== External Link ==
* [http://www.deizm.net Deïsme]
 
[[Kategorie:Religie]]
28 939

wysigings