Verskil tussen weergawes van "Mekong"

182 grepe bygevoeg ,  11 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: Die '''Mekong-rivier''' is een van die wêreld se groot riviere. Dit is die wêreld se tiende langste rivier en die sewende langste in Asië. Die beraamde lengte is 4350 km en ...)
 
Die '''Mekong-rivier''' is een van die wêreld se groot [[rivier]]e. Dit is die wêreld se tiende langste rivier en die sewende langste in Asië. Die beraamde lengte is 4350&nbsp;km en die opvangsgebied beslaan 795&nbsp;000&nbsp;km<sup>2</sup>.<ref>[http://www.shangri-la-river-expeditions.com/1stdes/mekong/mekongsource/IGSNRR2001.html Meer oor die bron van die Mekong River (Die Langcang Jiang)]</ref> Vanaf die [[Tibet|Tibetaanse]] plato loop die rivier deur [[Sjina]] se [[Yunnan|Yunnan-provinsie]], [[Burma]], [[Thailand]], [[Laos]], [[Kambodja]] en [[Viëtnam]].
 
Die uiterste seisoenale veranderinge in die vloei van die rivier en die teenwoordigheid van stroomversnellings en watervalle in die rivier maak dit moeilik om die rivier te bevaar.
 
==Verwysings==
8 945

wysigings