Verskil tussen weergawes van "Mekong"

579 grepe bygevoeg ,  11 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
Die uiterste seisoenale veranderinge in die vloei van die rivier en die teenwoordigheid van stroomversnellings en watervalle in die rivier maak dit moeilik om die rivier te bevaar.
 
==Fauna==
Die Mekong-kom is een van die gebiede van die wêreld met die rykste biodiversiteit. Meer as 1200 visspesies is geïdentifiseer en daar kan moontlik soveel as 1700 wees. Visvang is een van die belangrike ekonomiese aktiwiteite in die gebied en 'n noodsaaklike bron van [[proteïene]] in die plaaslike dieet. Daar word beraam dat daar met soveel as 120 visspesies handel gedryf word maar die meeste van die handel word oorheers deur sowat 10&ndash;20 spesies.<ref>[http://www.mrcmekong.org/download/free_download/Mekong_Development_No2.pdf Mekong Development]</ref>
 
==Verwysings==
8 945

wysigings