Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

1 greep verwyder ,  10 jaar gelede
k
robot Verander: th:อ่าวบอธเนีย; cosmetic changes
[[BeeldLêer:Oostzee.jpg|thumb|320px|Die Oossee]]
Die '''Botniese Golf''' ([[Sweeds]]; ''Botniska viken'') is die noordelikste gedeelte van die [[Oossee]]. Dit is geleë tussen [[Finland]] se weskus en [[Swede]] se ooskus. In die suide van die golf is die [[Åland|Åland-eilande]] en die [[Ålandsee]] geleë. Die see gebied is interessant aangesien die [[soutvlak]] daarvan skerp daal na die Noorde. In die Suide is die water die gewone [[brak water]] van die Oossee, maar in die Noorde is die soutvlak so laag dat mens nie die [[sout]] in die water kan proe nie en baie [[varswatervis]]se daarin floreer.
 
Sommige historici meen dat [[Ottar van Hålogaland]] na die Botniese Golf verwys wanneer hy ''Cwensee'' ([[9de eeu]]) gebruik. Dit is ook moontlik dat [[Claudius Claussön Swart|Claussön]] se gebruik ''Mare Gotticus'' ([[15de eeu]]) na die Botniese Golf verwys.
[[sr:Ботнијски залив]]
[[sv:Bottniska viken]]
[[th:อ่าวบอทเนียธเนีย]]
[[uk:Ботнічна затока]]
[[vec:Gólfo de Bòtnia]]
47 572

wysigings