Verskil tussen weergawes van "Grootvors"

47 grepe bygevoeg ,  11 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (robot Bygevoeg: da:Storfyrstendømme)
k
'''Grootprins''' of '''grootvors''' ([[Latyn]]: Magnusmagnus Princepsprinceps; [[Russies]] en [[Oekraïens]]: Великийвеликий князь, ''Welikiweliki knjaz''; [[Wit-Russies]]: Вялíкийвялíкий князь, ''Wjalikiwjaliki knjaz''; [[Duits]]: Großfürstgroßfürst, [[Nederlands]]: grootvorst, [[Fins]]: Suuriruhtinassuuriruhtinas; [[Deens]]: Storfyrstestorfyrste; [[Sweeds]]: Storfurstestorfurste; [[Kroaties]]: knez; [[Litaus]]: Didysisdidysis kunigaikštis; [[Hongaars]]: Nagyfejedelemnagyfejedelem; [[Tsjeggies]]: Velkokníževelkokníže; [[Pools]]: Wielkiwielki książę) is ’n titel laer as [[keiser]] en [[tsaar]], maar hoër as koninklike [[prins]].
 
Dit is voorheen gebruik as titel vir die heerser van ’n grootprinsdom, maar die laaste van dié prinsdomme het in 1917 en 1918 verdwyn. Grootprinsdomme soos [[Litaue]], [[Transilvanië]] en [[Finland]]) was eeue lank onder heersers van ander, groter monargieë. Die laaste soewereine heerser wat grootprins as sy hoogste titel gebruik het, was [[Iwan IV van Rusland]] in die [[16de eeu]] voor hy die titel [[tsaar]] aangeneem het.