1. FC Maagdenburg: Verskil tussen weergawes

k
robot Verander: fr:1. FC Magdebourg; cosmetic changes
k (robot Verander: it:1. Fußball-Club Magdeburg)
k (robot Verander: fr:1. FC Magdebourg; cosmetic changes)
}}
 
[[BeeldLêer: ernstgrube.jpg|thumb| Die ''Ernst Grubbe''-stadion in [[Maagdenburg]], tot Desember [[2006]] die tuisveld van 1. FC Maagdenburg]]
 
 
 
 
== Geskiedenis ==
Op [[15 Junie]] [[1896]] is ''Magdeburger FC Victoria 1896'' opgerig. Die klub het voor die [[Tweede Wêreldoorlog]] in een van die 16 [[Gauliga]]s gespeel, destyds die hoogste liga. Na die oorlog is alle klubs in Duitsland opgehef. FC Victoria is nie weer herstig nie, maar in Maagdenburg is verskillende klein klubs opgerig. Hierdie klubs het in [[1952]] saamgesmelt as ''Motor Mitte'', wat in [[1957]] herdoop is tot ''SC Aufbau Maagdenburg'' . Op [[22 Desember]] [[1965]] het die sokkerafdeling onafhanklik geword as ''1. FC Maagdenburg''.
 
 
 
== Erelys ==
* ''' [[DDR-Oberliga| Oos-Duitse kampioen]]'''
** 1971/72, 1973/74, 1974/75
*'''[[FDGB-Pokal]]'''
** [[1974]]
 
== Onlangse ligaposisionering ==
{|
|-
|}
 
== Eksterne skakels ==
* [http://www.fc-magdeburg.de Amptelike klubblad]
*[http://www.abseits-soccer.com/clubs/magdeburg.html Abseits Guide to German Soccer]
[[en:1. FC Magdeburg]]
[[es:1. FC Magdeburg]]
[[fr:1. FC Magdebourg]]
[[id:1. FC Magdeburg]]
[[it:1. Fußball-Club Magdeburg]]
47 784

wysigings