Perkūnas: Verskil tussen weergawes

84 grepe bygevoeg ,  13 jaar gelede
k
Lêer:Perkunas.jpg ingevoeg
(Nuwe artikel)
 
k (Lêer:Perkunas.jpg ingevoeg)
[[Lêer:Perkunas.jpg|thumb|right|Perkūnas - mosaïek deur Vitolis Trušys (1978)]]
'''Perkūnas''' ([[Litaus]]: ''Perkūnas'', [[Lets]]: ''Pērkons'', Pruisies: ''Perkūns'', Jotwingies/Sudowies: ''Perkus'') is die Baltiese hemels- en dondergod en een van die belangrikste godhede in die Baltiese pantheon. Sy naam word soms as 'n sinoniem vir 'n donderstorm gebruik. Die Oud-Pruisiese woord ''percunis'' word slegs in die Elbingse Woordelys genoem en hier met "donder" vertaal - daar is geen verwysings na 'n mitologiese of religieuse betekenis nie.