Verskil tussen weergawes van "Mokopane"

61 grepe bygevoeg ,  11 jaar gelede
k
+skakels
k
k (+skakels)
|}
 
'''Potgietersrus''' (voorheen ''Vredenburg'', ''PeterPieter Potgietersrus'' en ''Potgietersrust'') amptelik '''Mokopane''', is 'n stad in die [[Limpopoprovinsie]] van [[Suid-Afrika]]. Die dorp was oorspronklik deur die [[Voortrekker]]s gestig en vernoem na die Voortrekker leier [[Piet Potgieter]]. Die naam is na Mokopane verander in [[2003]], die naam van die kaptein wat vir Piet Potgieter vermoor het. Dit is die tuiste van [[Ndebele (taal)|Noord-Ndebele]] sprekende stamme, [[Engels]], [[Afrikaans]], [[Noord-Sotho]], en [[Xitsonga|XiTsonga]] sprekers.
 
Daar is vyf koninkryke in die omgewing: Kekana (Moshate), Langa (Mapela), Gegana (Mshade), Lebelo (Garasvlei) en Langa (Bakenburg). Die stad se naam sou eers na ''Mngombane'' verander word omdat die oorspronklike koning se naam ''Mngombane'' was (en nie Mokopane nie).
 
==Toerisme==
Die stad is net twee ure se ry vanaf [[Gauteng]] af, en is dus die perfekte oor-stop vir reisigers op pad na [[Botswana]], [[Zimbabwe]] en die [[Krugerwildtuin]]. Die gebied is tipies bosveld met baie [[akasia]] bome en [[aalwyne]], wat op hulle mooiste vertoon in [[Junie]] en [[Julie]].
 
==Ekonomie==
Potgietersrus is een van [[Suid-Afrika]] se rykste landbou areas en produseer [[koring]], [[tabak]], [[katoen]], [[vleis]], [[mielies]], [[grondbone]] en [[sitrus]]. Die Zebediela sitrus landgoed, 55 km na die suidooste, is een van die grootste sitrusplase in die suidelike halfrond.
 
Die area is ook ryk aan minerale, met die ontginning van [[platinum]], diamante[[diamant]]e en [[graniet]] as hoof bedrywighede in die omgewing.
 
{{Saadjie}}