Verskil tussen weergawes van "Heinrich Brüssow"

Spelfout korrigeer
k (robot Verander: en:Heinrich Brüssow)
(Spelfout korrigeer)
| url =
}}
'''Heinrich Wilhelm Brüssow''' (gebore 21 Julie 1986 in [[Bloemfontein|Bloemfontein,]], [[Suid-Afrika|Suid-Afrika]]) is 'n [[Suid-Afrikaanse]] rugbyspeler. Hy speel vir die [[Vrystaat Cheetahs]] en in die internasionale [[Super 14|Super 14-kompetisie.]]. Sy gereelde posisie is as 'n buite-flankvlank.
 
Brüssow het [[Grey Kollege, Bloemfontein|Grey Kollege]] in Bloemfontein bygewoon waar hy in die Eerste XV gespeel het. Hy is later ook vir die Onder-18 Vrystaat [[Cravenweek]] span gekies.
 
In 2008 was het hy beindrukbeïndruk deur die beste buite-flankvlank in die [[Super 14]] en [[Curriebeker]] te wees. Dit besorg hom 'n dat hy tot die [[Springbokke|Springbokspan]] vir die November-toer na die [[Britse Eilande]] opgeroep word. Ongelukkig het hy net die laaste 4 minute in dielaatse toets einde-van-toer toetsdie toer teen [[Engeland se nasionale rugbyspan|Engeland]] gespeel.
 
In 2009 het Brüssow sy ongelooflike vorm behou deur weer die voorste flank in die [[Super 14|Super 14-kompetisie]] te wees. Hierdie was ongelukkig nie genoeg vir die Springbok-keurders nie, wat hom van die [[Springbokke|Springbokspan]] uitgesluit het. Hy het vir die [[Vrystaat Cheetahs]] gespeel teen die [[Britse en Ierse Leeus]] span gespeel en bewys sy uitsluiting was 'n fout. Die sprokie het voort geduur toe hy uiteindelik vir [[Schalk Burger|Schalk Burger]], opgeroepwat word nadat hy versuim hetnie ombetyds tekon herstel van 'n besering nie, opgeroep word vir die eerste toets teen die [[Britse en Ierse Leeus]]. <ref> http://news.bbc.co.uk/sport2/hi/rugby_union/8100972.stm BBC: Brussow oorhandig Springbokke begin</ref> <ref> http://edition.cnn.com/2009/SPORT/06/16/rugby.lions.springboks.test/index.html NOS: Springbokke oproep vir flank Brussow</ref>
 
Sedertdien het sy reputasie bly styg. Hy ontvang van die Man-van-die-wedstryd-toekenning in die [[Springbokke|Springbokke]] oorwinning teen die [[All Blacks]] op 25 Julie 2009. <ref> http://www.stuff.co.nz/sport/rugby/international/2682188/Pocket-rocket-to-plague-All-Blacks Stuff.co.nz Pocket Rocket teto PlaagPlague All Blacks</ref>
 
==Spanne==
193

wysigings