Verskil tussen weergawes van "TSG 1899 Hoffenheim"

k
robot Verander: el:Χοφενχάιμ 1899; cosmetic changes
k (robot Bygevoeg: vi:TSG 1899 Hoffenheim)
k (robot Verander: el:Χοφενχάιμ 1899; cosmetic changes)
'''TSG Hoffenheim''' is ‘n [[Duitsland|Duitse]] sportvereniging uit die buurt ''Hoffenheim'' in [[Sinsheim]], [[Baden-Württemberg]]. Naas [[sokker]] is daar ook ‘n [[gimnastiek]]- en [[atletiek]]afdeling.
 
== Geskiedenis ==
Die klub is in [[1899]] gestig as ''Turnverein Hoffenheim''. Na die samesmelting van die gimnastiek- en sokkerverenigings in [[1945]] het ''TSG Hoffenheim'' ontstaan.
 
Na ‘n reeks promosies in die Bezirks-, Landes- en Verbandsliga word die klub in die 2000/01-seisoen as debutant kampioen in die [[Oberliga]] Baden-Württemberg. Die klub het in [[2007]] na die [[2. Bundesliga]] gepromoveer en na slegs een seisoen sensasioneel na die [[Bundesliga]] gepromoveer.
 
== Tuisveld ==
Die klub het in [[1999]] die ''Dietmar Hopp-stadion'' met 'n kapasiteit van 5 000 in gebruik geneem. Die klub sal in [[2009]] sy intrek neem in die splinternuwe ''Rhein Neckararena'', wat tans in aanbou is in Sinsheim en met 'n kapasiteit van 30 000 voldoen aan Bundesliga-standaarde. Intussen sal die klub die ''Carl Benz-stadion'' in [[Mannheim]] as tuisveld gebruik vir Bundesliga-wedstryde.
 
== Onlangse ligaposisionering ==
{|
|-
|}
 
== Eksterne skakels ==
* [http://www.tsg-hoffenheim.de Amptelike klubblad]
*[http://www.abseits-soccer.com/clubs/hoffenheim.html Abseits Guide to German Soccer]
[[da:TSG 1899 Hoffenheim]]
[[de:TSG 1899 Hoffenheim]]
[[el:Χοφενχάιμ 1899]]
[[en:TSG 1899 Hoffenheim]]
[[es:TSG 1899 Hoffenheim]]
47 701

wysigings