Verskil tussen weergawes van "Pous Paulus I"

57 grepe bygevoeg ,  11 jaar gelede
k
robot Bygevoeg: ka:პავლე I (პაპი); cosmetic changes
k (robot Verander: zh:教宗保禄一世)
k (robot Bygevoeg: ka:პავლე I (პაპი); cosmetic changes)
{{Inligtingskas Pous
|Afrikaanse naam=Pous Paulus I
|beeld=[[ImageLêer:Paul I.jpg]]
|geboortenaam=
|termyn_begin=[[29 Mei]] [[757]]
|termyn_einde=[[28 Junie]] [[767]]
|voorganger=[[Pous Stefanus II |Stefanus II]]
|opvolger=[[Pous Stefanus III|Stefanus III]]
|geboortedatum= ±[[700]]
'''Paulus I''' was die 93ste [[pous]] van die [[Rooms-Katolieke Kerk]].
 
== Biografie ==
'''Pous Paulus I''' is gebore ongeveer in die jaar [[700]] in [[Rome]]. Op [[29 Mei]] [[757]] volg hy sy ouer broer [[Pous Stefanus II]] op en regeer tot sy dood op [[28 Junie]] [[767]]. Hy word opgevolg deur [[Pous Stefanus III]].
Die naam ‘Paulus’ beteken 'die kleintjie'.
 
== Pontifikaat ==
Onder die pontifikaat van sy broer en voorganger [[Pous Stefanus II]] was Paulus 'n [[deken]] en voer namens die pous onderhandelings met die [[Lombarde]].
 
Na die dood van sy broer word hy as [[pous]] verkies in weerwil van 'n minderheid wat aartsdeken Theophylactus voorgestel het. Hy verbeter die betrekkinge met die [[Franke]], [[Lombarde]] en [[Bisantium]]. Hy word deur die koning van die Lombarde [[Desiderius]] en die koning van die [[Franke]] [[Pepyn die Jongere]] aangestel as arbiter in hulle stryd oor grondregte.
 
== Verering ==
Pous Paulus I word in die [[Rooms-Katolieke Kerk]] vereer as 'n heilige. Sy feesdag is op [[28 Junie]].
 
== Bibliografie ==
*Davis, R. (2001) Book of the Pontiffs (English Translation of the Liber Pontificalis) Liverpool University Press. ISBN 0-85323-545-7
* Duff, Eamon. ''Saints and Sinners: A History of the Popes'', Yale University Press, 2001. pp 62–63. ISBN 03000916560-300-09165-6
* Maxwell-Stuart, P. G. ''Chronicle of the Popes: The Reign-by-Reign Record of the Papacy from St. Peter to the Present'', Thames & Hudson, 2002, p. 47. ISBN 05000179800-500-01798-0.
 
== Eksterne Skakels ==
{{En-Wikisource info|Catholic Encyclopedia (1913)/Pope Paul I}}
*{{CE|http://www.newadvent.org/cathen/11577a.htm}}
*{{PTA|http://www.cfpeople.org/Books/Pope/POPEp94.htm#T1}}
 
== Nota ==
Saamgestel en vertaal uit die [[:nl:Paus Paulus I|Nederlandse]], [[:en:Pope Paul I|Engelse]], [[:de:Paul I. (Papst)|Duitse]] en [[:fr:Paul Ier (pape)|Franse]] wikipedia.
 
 
== Opvolging ==
{{s-start}}
{{s-bef|voor=[[Pous Stefanus II|Stefanus II]]}}
[[it:Papa Paolo I]]
[[jv:Paus Paulus I]]
[[ka:პავლე I (პაპი)]]
[[ko:교황 바오로 1세]]
[[la:Paulus I]]
47 697

wysigings