Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

8 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
k
robot Verander: fr:A. J. Cronin, ko:아치벌드 조셉 크로닌; cosmetic changes
'''Archibald Joseph Cronin''' ([[19 Julie]], [[1896]]–[[6 Januarie]], [[1981]]) was 'n [[Skotland|Skotse]] romanskrywer, en dramaturg.
 
== Biografie ==
A. J. Cronin is gebore, as die enigste kind van sy ouers, in Cardross, 'n dorpie in [[Skotland]]. Hy word groot in [[Glasgow]]. Weens sy uitstekende prestasies op hoërskool, verkry hy 'n beurs om in die [[geneeskunde]] aan die Universiteit van Glasgow te studeer.
 
Hy trou met Agnes Mary (May) Gibson, 'n mede-student in geneeskunde. Hy dien as 'n chirurg in die Britse vloot gedurende die [[Eerste Wêreldoorlog]]. Na die oorlog praktiseer hy eers privaat en word daarna die Mediese Inspekteur van Myne vir Groot-Brittanje. Daarna word hy 'n hoogs-gerespekteerde medikus in [[Londen]].
Laat in die dertigerjare van die vorige eeu emigreer hy met sy vrou en drie seuns na die [[Verenigde State van Amerika|VSA]] en vestig hulle in [[Connecticut]]. Die laaste 25 van sy lewe bring hy deur in [[Switserland]].
 
== Verkorte bibliografie ==
* ''Grand Canary'' -- [[1933]].
* ''Country Doctor -- [[1935]].
* ''Doctor Finlay of Tannochbrae'' -- [[1978]].
 
== Bron ==
Vertaal en verkort van [http://en.wikipedia.org/w/index.php?title=A._J._Cronin&oldid=207828421 A. J. Cronin] op die Engelse wikipedia.
 
[[en:A. J. Cronin]]
[[es:A. J. Cronin]]
[[fr:ArchibaldA. JosephJ. Cronin]]
[[he:ארצ'יבלד ג'וזף קרונין]]
[[it:Archibald Joseph Cronin]]
[[ja:A・J・クローニン]]
[[ko:A.아치벌드 J.조셉 크로닌]]
[[mr:ए.जे. क्रोनिन]]
[[pl:Archibald Joseph Cronin]]
47 572

wysigings