Verskil tussen weergawes van "Jens Stoltenberg"

k
robot Bygevoeg: la:Jens Stoltenberg; cosmetic changes
k (robot Bygevoeg: ar:ينس ستولتنبرغ)
k (robot Bygevoeg: la:Jens Stoltenberg; cosmetic changes)
[[BeeldLêer:Jens Stoltenberg 2007 04 18.jpg|thumb|right|250px|Jens Stoltenberg<br /><small>Foto: Henry Wad</small>]] '''Jens Stoltenberg''' (* [[16 Maart]] [[1959]] in [[Oslo]]) is 'n [[Noorweë|Noorse]] politikus, voorsitter van die Sosiaal-Demokratiese Arbeidersparty en sedert [[17 Oktober]] [[2005]] die Eerste Minister van Noorweë.
 
Jens Stoltenberg is die seun van die politikus Thorvald Stoltenberg en sy vrou Karin. Sy familie is van [[Duitsland|Duitse]] afkoms en het in die [[17de eeu]] vanuit Noord-Duitsland na Noorweë geëmigreer. Jens Stoltenberg is getroud met Ingrid Schulerud en het twee kinders.
Tussen Maart 2000 en die verkiesings van 2001 was hy die Eerste Minister van Noorweë. In [[November]] [[2002]] het hy Thorbjørn Jagland as vorsitter van die Noorse Arbeidersparty opgevolg en in die nasionale verkiesing van [[11 September|11]] en [[12 September]] [[2005]] as kandidaat van dié party tot die nasionale parlement verkies. As die leier van links-groen-regeringskoalisie is hy op [[17 Oktober]] [[2005]] as opvolger van Kjell Magne Bondevik tot Eerste Minister van Noorweë benoem.
 
== Eksterne skakels ==
*{{en}}[http://www.regjeringen.no/en/dep/smk.html?id=875'' www.regjeringen.no: Kantoor van die Eerste Minister'']
 
[[ja:イェンス・ストルテンベルク]]
[[ko:옌스 스톨텐베르그]]
[[la:Jens Stoltenberg]]
[[lt:Jensas Stoltenbergas]]
[[mr:जेन्स स्टोल्टेनबर्ग]]
47 694

wysigings