Patrick Swayze: Verskil tussen weergawes

152 grepe bygevoeg ,  12 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (Skakel)
kNo edit summary
}}
 
'''Patrick Swayze''' ([[18 Augustus]] [[1952]] - [[14 September]] [[2009]]<ref name=death/>) was 'n Amerikaanse [[akteur]], [[danser]] en sanger-liedjieskrywer. As jong man het hy in [[1972]] [[New York Stad]] toe getrek om formele dansopleiding aan die Harkness en Joffrey-balletskole te ontvang. Hy het bekendheid verwerf vir sy rolle in 'n romantiese hoofrol in die rolprente ''[[Dirty Dancing]]'' en ''[[Ghost]]'' en as Orry Main in die televisie minireeks ''North and South''. In 1991 is hy deur ''People''-tydskrif aangewys as die aantreklikste man.
 
== Verwysings ==
23 623

wysigings