Verskil tussen weergawes van "Wikipedia:Bladsyverwydering/Hou"

(→‎Lola Pagnani: toets sjabloon)
 
{{hou}}Does it really matter how important an article is if it should be removed? It's just plain stupid, afrikaans wikipedia has many towns what IP addresses have made, but even though they are insignificant, every little bit helps. --[[Gebruiker:Africa South|Bezuidenhout]] ([[Gebruikerbespreking:Africa South|kontak]]) 22:44, 24 Januarie 2009 (UTC)
 
== Meerdere ==
{{skrapdatum|21 Julie 2009}}
{{artikelinfo|The_Monsterican_Dream}}
{{artikelinfo|Get_Heavy}}
{{artikelinfo|Deadache}}
{{artikelinfo|The_Arockalypse}}
* <s>{{verwyder}}. Ek nomineer [[The Monsterican Dream]], [[Get Heavy]], [[Deadache]], en [[The Arockalypse]]. Die is bladsye wat tegniese inhoud (meestal 'n baanlys) vir albums van 'n Finse groep genaamd [[Lordi]] bevat. Volgens tradisie skryf ons nie juis artikels oor diverse musiekalbums nie. Ek dink ook nie dit is heel gepas om 'n baanlys in die hoofartikel te plaas nie. Dus stel ek nie voor ons versmelt die inligting in die hoofartikel in nie.&nbsp;Groete&nbsp;—&nbsp;[[Gebruiker:Adriaan90|Adriaan90]] ([[Gebruikerbespreking:Adriaan90|Bespreking]]&nbsp;•&nbsp;[[Spesiaal:Contributions/Adriaan90|Bydraes]]) 17:56, 6 Julie 2009 (UTC)</s>
 
:Surley can't we just add and fix the articles? Techniqually there is nothing ''wrong'' with the articles, they just need some basic 'accesories' that will turn it into a saadjie.--[[Gebruiker:Africa South|Ben Bezuidenhout]] ([[Gebruikerbespreking:Africa South|kontak]]) 17:59, 6 Julie 2009 (UTC)
 
:: Ben, I absolutely agree with you. My perception is only that I don't expect these articles to grow to become saadjies. If I have time in the coming days, I will try to add some basic relevant musical information, and if i can find those. This is if no-one protests. I realize we have some articles on musical albums, so it's not "against the rules" or anything to have them. The problem just arises about relevance and noteworthiness.&nbsp;Groete&nbsp;—&nbsp;[[Gebruiker:Adriaan90|Adriaan90]] ([[Gebruikerbespreking:Adriaan90|Bespreking]]&nbsp;•&nbsp;[[Spesiaal:Contributions/Adriaan90|Bydraes]]) 18:04, 6 Julie 2009 (UTC)
 
::{{Verwyder}}. Ek glo nie dat hierdie artikels bloot "reggemaak" kan word nie. Myns insiens kwalifiseer hulle vir [[Wikipedia:Spoedige_verwyderings|spoedige verwydering]] as artikels oor musiekalbums "wat nie aandui waarom die onderwerp van belang is nie". Net soos ander onderwerpe moet cd's ook in betroubare, derde-party bronne gedek word, voordat hulle hier 'n artikel kan kry (ek twyfel persoonlik of 'n standaard resensie as sulks kwalifiseer). Daar is natuurlik baie albums wat wél 'n artikel verdien, soos albums wat uiters goed verkoop (byvoorbeeld Michael Jackon se "Thriller" wat die meeste verkope van alle albums ooit gesien het of Coldplay se "Viva La Vida or Death and All His Friends" wat die beste verkoper van 2008 was), toekennings wen (byvoorbeeld 'n Grammy ens., maar dan weer nie toekennings deur Piet Poggenpoel se Garageklub nie) of vir ander redes dekking kry (in skandaal/dagvaarding/watookal betrokke). [[Gebruiker:Anrie|Anrie]] ([[Gebruikerbespreking:Anrie|kontak]]) 07:29, 9 Julie 2009 (UTC)
 
:::{{vraag}} Stel jy voor ons bespreek die albums hier binnens artikels? Ek dink soms die belangstellende leser sal eerder [[Lordi]] in die soekboks intik as wat hy die naam van die album gaan intik om inligting te bekom. Ons kan hierdie lesers 'n kliek spaar deur al die inligting op die hoofartikel te behou. Ek weet dit kan nogals erg tydrowend wees (veral op die Engelse Wikipedia) as jy 'n woord nie verstaan nie of meer agtergrondinligting moet inneem om die onderwerp te verstaan, en jy op die ou end honderde oop tabs het en vergeet wat jy aanvanklik hier wou kom lees het.&nbsp;Groete&nbsp;—&nbsp;[[Gebruiker:Adriaan90|Adriaan90]] ([[Gebruikerbespreking:Adriaan90|Bespreking]]&nbsp;•&nbsp;[[Spesiaal:Contributions/Adriaan90|Bydraes]]) 08:48, 9 Julie 2009 (UTC)
 
::::Dis vir my net logies dat die meeste albums in artikels oor die kunstenaar/groep bespreek sal word - dit is tog sy produk waarvoor hy bekend is. Let dan ook op die woord "bespreek" - m.a.w. ensiklopediese inligting oor die album, nie slegs 'n lys van die snitte daarop nie (ons is nie freedb.org nie). Ek het al 'n paar artikels by die Engelse Wikipedia besoek wat met opset nie inligting oor 'n musiekalbum/boek/webwerf by die artikel oor die skepper daarvan insluit nie (omdat dit twee verskillende onderwerpe is, of so iets), maar dit is in my opinie nie baie logies nie. Dus, ek verkies dat inligting oor meeste musiekopnames (cd's, plate, enkelsnitte, ens.) in die artikel oor die kunstenaar bespreek word, maar is bewus daarvan dat talle opnames wel hulle eie artikel verdien en sal sulke artikels verwelkom, mits hulle nie bloot uit 'n "databasis"-inskrywing bestaan nie, m.a.w. "'X' is 'n album deur 'Y' wat in 'Jaar Z' uitgegee is" en 'n lys van die liedjies nie. [[Gebruiker:Anrie|Anrie]] ([[Gebruikerbespreking:Anrie|kontak]]) 09:36, 9 Julie 2009 (UTC)
 
{{hou}}: ek het nou so bietjie info by die artikels gevoeg. Dit lyk of hierdie albums veral in Finland noemenswaardig is, weens hul kommersiële sukses. Indien ons die artikels behou, sal die snitlyste verwyder word of in plek gelaat word?&nbsp;Groete&nbsp;—&nbsp;[[Gebruiker:Adriaan90|Adriaan90]] ([[Gebruikerbespreking:Adriaan90|Bespreking]]&nbsp;•&nbsp;[[Spesiaal:Contributions/Adriaan90|Bydraes]]) 11:57, 13 Julie 2009 (UTC)
 
: {{kommentaar}}: moet hierdie nou maar verwyder word? Dis al verby die voorgestelde verwyderingsdatum. Ek het probeer so paar info by te voeg om die bladsye saadjiestatus te gee. Indien van hulle nie aan Wikipedia se vereistes voldoen nie, moet ons hulle skrap. Spesifiseer asb. welkes ons sal hou en welkes verwyder moet word.&nbsp;Groete&nbsp;—&nbsp;[[Gebruiker:Adriaan90|Adriaan90]] ([[Gebruikerbespreking:Adriaan90|Bespreking]]&nbsp;•&nbsp;[[Spesiaal:Contributions/Adriaan90|Bydraes]]) 15:15, 23 Julie 2009 (UTC)
 
::As hulle die top-10 ranglyste van Finland behaal het, is hulle seker goed genoeg vir hier. Ek sou graag wou dat ons meer kieskeurig wees, maar nou ja. [[Gebruiker:Anrie|Anrie]] ([[Gebruikerbespreking:Anrie|kontak]]) 08:50, 31 Augustus 2009 (UTC)
28 939

wysigings