Verskil tussen weergawes van "Rennes"

59 grepe verwyder ,  11 jaar gelede
k
"Rennes.jpg" is verwyder omdat dit in Commons deur Killiondude verwyder is omrede: No source since 11 August 2009
k (robot Bygevoeg: sw:Rennes)
k ("Rennes.jpg" is verwyder omdat dit in Commons deur Killiondude verwyder is omrede: No source since 11 August 2009)
 
Alhoewel Rennes in die oostelike deel van die Bretagne lê wat al vroeg geromaniseer is en die Franse taal aangeneem het, het dit in wese steeds 'n Bretonse stad gebly. Rennes is die hoofkwartier van talle kulturele en politieke bewegings, dit huisves die kulturele institute ''Kuzul Sevenadurel Breizh'' en ''Skol-Uhel ar Vro'' en 'n aantal Keltiese verenigings en boekwinkels.
 
[[Lêer:Rennes.jpg|thumb|left|250px|Die bekken van Rennes]]
Rennes is terselfdertyd 'n toekomsgerigte metropool en het danksy die desentraliseringsbeleid van die Franse regering tot een van die belangrikste sentrums van hoë-tegnologie in Frankryk ontwikkel. Die plaaslike kommunikasiebedryf het onder meer die Franse Internet-voorloper [[Minitel]] ontwikkel, die motorvervaardiger Citroën het een van sy grootste nywerhede hier opgerig, en die hoësnelheidstrein [[TGV]] verbind Rennes met die hoofstad [[Parys]].
 
7 664

wysigings