Verskil tussen weergawes van "Temperatuur"

6 grepe bygevoeg ,  11 jaar gelede
k
robot Bygevoeg: tl:Temperatura; cosmetic changes
k (Wysigings deur 194.167.115.242 teruggerol na laaste weergawe deur MelancholieBot)
k (robot Bygevoeg: tl:Temperatura; cosmetic changes)
[[BeeldLêer:Translational motion.gif|thumb|right|300px|Die temperatuur van 'n ideale [[monatomies]]e [[gas]] is 'n mate wat verband hou met die gemiddelde [[kinetiese energie]] van sy bewegende atome. In hierdie animasie word die [[Bohr radius|grootte]] van [[helium|helium-atome]] op skaal getoon relatief tot wat hulle spasiëring sou wees by 1950 [[atmosfeer (eenheid)|atmosfeer]] druk. Die gemiddelde snelheid van die atome by kamertemperatuur word hier '''[[triljoen|triljoenvoudig]]voudig''' vertraag.]]
 
'''Temperatuur''' is 'n [[fisika|fisiese]] eienskap van 'n fisiese stelsel wat onderliggend is aan die algemene begrip van warmte en koue; iets wat warmer is het gewoonlik 'n hoër temperatuur. Temperatuur is een van die belangrikste groothede in die studie van [[termodinamika]]. Op 'n mikroskopiese vlak kan temperatuur gedefinieer word as die gemiddelde energie van die mikroskopiese bewegings van 'n enkele partikel in 'n stelsel vir elke [[grade van vryheid|vryheidsgraad]]. Op die makroskopiese skaal is temperatuur die unieke fisiese eienskap wat die rigting van warmtevloei tussen twee liggame in termiese verbinding met mekaar bepaal. As geen warmtevloei plaasvind nie, het die twee voorwerpe dieselfde temperatuur; andersins sal warmte vloei vanaf die warmer voorwerp na die kouer voorwerp. Hierdie twee basiese beginsels staan bekend as die nulde wet van termodinamika en die [[Termodinamika#Die tweede wet van Termodinamika|tweede wet van termodinamika]] onderskeidelik.
 
== Temperatuurskale ==
Die drie mees algemene temperatuurskale wat tans in gebruik is:
* Kelvin-skaal
[[te:ఉష్ణోగ్రత]]
[[th:อุณหภูมิ]]
[[tl:Temperatura]]
[[tr:Sıcaklık]]
[[uk:Температура]]
47 697

wysigings